Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Valley Lake House

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocky Valley Game Ranch, Ashburton, Pietermaritzburg, 3021, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rocky Valley Lake House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Ashburton, Pietermaritzburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende aangesien hierdie verblyf 'n uitsig oor die dam met pragtige sonsondergange het.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, terwyl die kothuis met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n badkamer met 'n stort het. Die eerste slaapkamer van die huis het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.

Buite is 'n ruim houtdek wat na 'n braai-area lei wat 'n wonderlike plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet. Gaste sal gereeld diere in die omgewing sien beweeg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rocky Valley Game Ranch, Ashburton, Pietermaritzburg, 3021, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocky Valley Game Ranch, Ashburton, Pietermaritzburg, 3021, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90876883d7fbb5e37e6461b587824d50fb0b9b01f466963216502532ab1345f4854a21c17595dd588ecc9a99e274ef5ff242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) Rocky Valley Game Ranch Ashburton 3021 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.687631510574 30.41448300894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang