Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Waters

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 54, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rocky Waters bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Cannon Rocks, Oos-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en die strand is oorkant die pad, met direkte toegang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Alice-weg 54, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 056
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 056
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 54, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70cdb29eb052c7207d3b72cd0a907ad865dc662446c3444787927c984d87f066de9cb637100da0620706ad26a8a050d0e9c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 54 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7475902 26.5482894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang