Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rod's Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir Rod's Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Clint B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint B

Die atmosphere was baie goed en rustig.

Ons as familie het dit baie geniet en sal enige tyd weer gaan, dankie.

Shedrick J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shedrick J

Fantastic.

Our stay was very rewarding, quiet and we were very relaxed. The kids enjoyed the pool very much.

Jason F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason F

Awesome.

Very relaxing, close to amenities and even the beach. Kids enjoyed themselves.

Janine Booyse B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Booyse B

Dit was baie lekker sal definitief weer gaan.

Definitief! Sal weer gaan!

Werner B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Great home away from home.

Great place to stay. There were a few things that needed to be looked at, and every request was handled with great speed (got instant answers on WhatsApp). Would highly recommend them and would use again if ever in Gordon's Bay.

Nasreen K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasreen K

Dit was lekker.

Baie lekker plekkie. Het dit vreeslik geniet. Sal definitief weer terug gaan.

Chrystal C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal C

Amazing.

We had a wonderful stay at Rod's place. The place is neat and tidy, and the host was very helpful, kind, and friendly. We felt safe and would recommend the place to anyone.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bernadette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V

Baie gerieflik. Alles wat jy nodig het, niks wat kort. Sal beslis weer daar bespreek.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Verblyf was uit die boonste rakke. Dit is 'n huis weg van jou huis. Daar is alles wat jy nodig het. Sekuriteit is tops en baie vriendelik en behulpsaam.

Kylie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylie J

Very comfortable and clean.

I really enjoyed my stay at Rod's self-catering. There are shops nearby and it is totally safe, as well as very clean and convenient. I would definitely go back again!

Johanavin D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanavin D

Gate uit geniet.

Dit was 'n baie goeie ontvangs en die beste plek om te bly.

Melton A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melton A

Netjies, behulpsaam, veilig. Sal definitief dit aanbeveel.

Baie lekker gebly, sal weer kom kuier. Dankie Rod.

Weste-rita N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weste-rita N

Uitstekend, die plek was beter as die fotos wat ons verwag het.

Dit was baie lekker gewees. Sal weer gebruik maak van die dienste.

Clint B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint B

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet en dit was rustig. Ek sal enige tyd weer wil bespreek.

Anna M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Baie netjies.

Baie vriendelike ontvangs, goeie ligging, naby see en winkelsentrum.

Ria S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Baie lekker gekuier. Sal weer gaan.

Baie netjiese plek. Naby aan winkels. Veilige omgewing.

Arthur P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur P

Awesome stay, our second time as a family, hope to come back soon again.

See stars.

Elna S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Ons het baie lekker gekuier in 'n skoon en netjiese huis.

Ons het baie vriendelike ontvangs gehad, geen steurnisse nie. Die swembad is ook 'n groot plus.

Nazley D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazley D

Fabulous.

It was fabulous. Definitely going back.

Carmen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Very convenient, everything that we needed was there.

We were surprised at how well-stocked the house was. Nothing to complain about.

Johannes K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes K

Waardeer dat die plek troeteldier vriendelik is. Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die yskas met vriesgedeelte is ongelukkig baie klein as jy vir 10 dae oor Kersfees tyd daar bly.

Johannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Verblyf was kort, maar aangenaam.

Was werklik verras met woonstel en met alles wat dit bied. Woonstel was netjies en skoon. Sal beslis weer van Rod's Self-catering gebruikmaak.

Jimmy Moribame M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jimmy Moribame M

Good.

The stay was good, just not what we needed at the time.

Margaret M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Beautiful and clean apartment. Safe complex.

The kids really enjoyed the swimming (main reason for booking) and the playground.

Charlene V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

It's a beautiful clean and neat place.

We loved our stay @ Rod's place. I did book last minute and was so surprised by the owners quick service. We loved the braai and my kids loved the swimming pool even more.

Beyoncé S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyoncé S

Baie gemaklik en rustig.

Die area is veilig en die winkelsentrum is binne stapafstand.

Kaylin C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin C

My stay at Rod's was 10/10.

Me and my family had a lovely stay at Rod's for the weekend. The indoor-outdoor braai is awesome. My kids enjoyed themselves. Very nice.

Jocelyn B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn B

We felt at home.

I will absolutely recommend Rod's Self-catering to friends and family, which I already have. Should we intend to visit Cape Town in the near future, Rod's Self-catering is already on my list.

Lodewicus M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewicus M

Baie skoon en gerieflik.

Goed toegerus in 'n stil en veilige omgewing.

Agren B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agren B

Nice, clean lock up and go unit.

The unit is in a clean and well maintained complex and the host was very helpful and kept us up to date with load shedding schedules.

Hester N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Goeie bekostigbare verblyf wat 'n hond toelaat.

Goeie bekostigbare verblyf.

Juan-lee M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan-lee M

Was heerlik.

Plek is ordelik en die ligging is veilig.

Megan A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Wonderlik

Ek sal enige 1 aanbeveel om daar oor te bly dis die moeite werd; rustigheid en veiligheid.

Norma J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma J

Netjies, rustig.

Die eienaar Rod het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam.

Shannon D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon D

Home away from home.

Wow what a lovely weekend away! Everything exceeded our expectations. Our host was friendly, kind hearted and quite outspoken. Everything was neat and tidy, and on it's place. I would recommend this self-catering apartment any day, it is definitely worth every cent. And you will most certainly enjoy it.

Michael D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Baie aangename plek en rustige omgewing.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Beslis die moeite word om te besoek.

Anastasia A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia A

Everything was perfect from the word go, the entire weekend.

Customer service is excellent, location is safe and overall the place itself was amazing.

Keenan H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan H

Good stay.

Safe place to stay. Pity the beach is a drive away.

Venessa D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Venessa D

Good but not what was expected.

The pictures does not justify the place.

Fredwina D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fredwina D

My kuier was baie Lekker. Ek en vriende het vir 2 aande gekuier. Was 'n ongelooflike ervaring, dit was baie rustig, ongelooflike plek om te ontspan. Ek het die swembad ook besoek, ons het dit baie geniet. Dit is voorwaar waarde vir my geld.

Rob's Self-catering op 'n skaal van een tot tien. Ek gee Rob 'n tien. Kliëntediens is uitstekend.

Jerieska F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerieska F

Home away from home.

Ons het ongelooflike tyd gehad by Rod`s Self Catering.Alles was sooi mooi skoon en netjies en lekker. Heeltemal bo verwagtinge en baie veilig. Ons sal beslis binnekort weer daarheen gaan.

Joy D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy D

Was realy nice and quiet.

We enjoyed our stay. Pity the pool was closed due to Covid-19. Lovely weather.

Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie F

Veilig en gerieflik.

Baie lekker plekkie met als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en eienaar baie behulpsaam. Netjiese plek en goed versorgde tuintjie. Sal dit beslis voorstel vir iemand wat daar wil vakansie hou.

Melvyn C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn C

Lekker en vriendelike diens.

Sommer tuis gevoel by aankoms, huis ver van jou huis.

Gregory B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory B

Lekke.

Was baie lekke daar en sal weer kom.

Jacques C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Fantasties.

Goeie tyd gehad. Alles skoon en netjies.

Tyra A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyra A

One amazing experience.

I had an amazing time at Rod's Self Catering. It was beyond my expectations. It's really close to the shops, and not far from the beach either. I had a nice experience and will most definitely go there in the again in the near future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ongelooflike ervaring.

Ek het 'n ongelooflike tyd by Rod's Self Catering gehad. Dit was bo my verwagtinge. Dit is regtig naby die winkels en ook nie ver van die strand af nie. Ek het 'n lekker ervaring gehad en sal beslis binnekort weer daarheen gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tyron B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B

It was awesome.

It was a great weekend at Rod's Self-catering. Would suggest you book your holiday now. Very quiet at night and must say it was awesome. Thanks.

Rod's Self-catering se terugvoer

Baie dankie Tyron,

Ek is baie bly julle het dit geniet - ek stem saam mens kan lekker rus en net die stilte geniet. Sien julle 'n volgende keer.

Groete,
Rodney Botes

Rod's Self-catering
Christine J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Hemels.

Rod`s Self-catering sal ek definitief aan enigiemand aanbeveel. Die hele huis was silwerskoon en netjies. Rodney was baie vriendelik en behulpsaam. Hy het regtig uit sy way gegaan om ons welkom te laat voel. Die plek is baie veilig en jy voel tuis. Hy het ons toegelaat om besoekers te ontvang. Alles was uit die boonste rakke.

Rod's Self-catering se terugvoer

Dankie Christene,

Ek is so bly julle het dit geniet. Ek hou daarvan om almal tuis te laat voel. Hoop ons sien julle groepie gou weer.

Groete,
Rodney Botes

Rod's Self-catering
Jaclyn A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn A

Excellent experience.

The owner is a very nice person. He is very friendly. He made us feel welcome from the first time we walked in.

Alta S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Dis 'n pragtige plek.

Ons het baie lekker gekuier. Rodney het selfs aangebied dat sy bediende lakens en handdoeke omruil na 'n week. Hy het seker gemaak ons is gerieflik en het alles wat ons nodig het. Hy't selfs gesorg vir melk vir eerste koffie. Pragtige plek.

Arthur P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur P

Veilig, ruim, netjies en vriendelike ontvangs.

Rod's Self -catering is 'n baie ruim en netjiese woonstel in 'n veilige kompleks met vriendelike eienaars.

Joaunita K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joaunita K

Dit was fantasties, ek het dit geniet. Die winkels is loopafstand.

Baie netjies, die kompleks en woonstel self. Die winkels is loopafstand. Strand is ook nie ver nie, ek het dit baie geniet. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Gary F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary F

Genotvol.

Netjiese plek met goeie gasheer.

Athenia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Athenia L

Place very crowded inside and some lights not working.

The door also make a noise when you open and close it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plaas baie besig binne en sommige ligte werk nie.

Die deur maak ook 'n geraas wanneer jy dit oop- en toemaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rod's Self-catering se terugvoer

Goeie dag. Dankie vir u terugvoer. My woonstel is presies uitgele soos die foto's op die web tuiste waar u die bespreking gemaak het. Jammer oor die een lig in die tweede kamer wat geblaas het terwyl u daar gebly het. U kon my net in kennis gestel het, en ons sou dit dadelik kom vervang het. Ek sal laat kyk hoekom die deur raas as jy dit oop en toe maak.

Rod's Self-catering
Shanet P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanet P

Dis 'n baie netjiese plek.

Sal weer daar wil boek, sal aanbeveel.

Janine A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A

Absolute heaven.

Very neat, cosy atmosphere, perfect if you want to relax. Thank you, Rodney, we had so much fun!

Kaylan A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylan A

Dit was fantasties.

Ons het baie lekker gekuier by Rod's Self-catering. Die huis was baie netjies en alles was gerieflik. Wens ons het langer gebly. Ons sal definitief weer kom. Die eienaar, Mr. Rodney Botes, was ook baie vriendelik.

Rod's Self-catering se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

Groete,
Rodney Botes

Rod's Self-catering
Isaac G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac G

A weekend well spent with my friends.

Our time spent there was awesome and fabulous. It was worthy to stay in the safe and beautiful residence and I personally will tell my friends to book this place

Rod's Self-catering se terugvoer

Dankie Isaac, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ek glo ek gaan julle in die toekoms weer sien.

Groete en mooi bly.
Rodney Botes

Rod's Self-catering
Rochelle N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle N

Die verblyf was amazing.

Plek en eienaars is die beste.

Easlynne C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Easlynne C

Rustig.

Net wat ons nodig gehad het om weg te breek van ons besige roetine.

Ronel V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige netjiese plek.

Pragtige plek, regte ligging, veilige parkering. Dankie Rod vir jou gasvryheid.

Jane S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S

Awesome, the owner was friendly, caring and very helpful including the residents.

Will be visiting the place anytime again. The place was clean, beautiful, cosy, a home away from home and the best accommodation since my visit in the area. Close to all amenities.

Annolien L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien L

Verblyf was perfek vir ons behoefte.

Ons is baie vriendelik ontvang en was van die begin af baie goed behandel. Rodney het bly seker maak of alles reg is, plek was baie netjies en veilig. Ons het geen probleme gehad nie. Sal definitief weer daar gaan bly, bekostigbaar.

Jasmina W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasmina W

Very nice, easy to find, very secure.

See stars.

Annamarie E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie E

Dit was lekker.

Baie bedrywige plek, maar het lekker gebly. Ons het 'n wasmasjien gemis, want op die advertensie staan daar is 'n wasmasjien en toe ons daar kom toe moet ons by Rodney hoor daar is nie meer 'n wasmasjien nie, was nogal teleurgesteld! Maar andersins skoon en netjiese woonstel. Die lompleks is veilig.

Hennie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G

Lekker gebly, ander bewoners skep stil en rustige omgewing.

Woonstel baie netjies. All klagte: die woonstel ruik na rook en ook geen lugversorging, maar verder lekker gebly.

Leticia A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia A

Puik blyplek asof jy by jou eie huis is.

Lekker blyplek. Puik diens.

Rod's Self-catering se terugvoer

Baie dankie Leticia vir julle ondersteuning. Sien julle 'n volgende keer.

Groete,
Rodney

Rod's Self-catering
Ricardo A M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo A M

Dit was baie lekker en veilig en ons sal beslis weer kom.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad en ons sal enige tyd weer kom. Die naweek was kort maar ons het dit baie geniet. Dis 'n jammerte die waterkrisis is 'n probleem, anders kon ons gebruik maak van die swembad.

Theresa D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Geen klagtes nie. Dit was 'n wonderlike naweek en ons sal definitief weer gaan.

Ons het die naweek baie geniet. Die plek is op 'n goeie plek geleë en die kompleks is veilig vir die kinders. Net een voorstel: Miskien kan julle iets vir die kinders kry om buite mee te speel soos bv. 'n trampoelien of swaaibal. Afgesien daarvan kan ons glad nie oor enigiets kla nie.

Phindy B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindy B

Rod's is a place to stay, words cannot explain till you give yourself a time to spend a weekend there and experience what I experienced last weekend.

I want to thank you for warm accommodation last weekend. I had a wonderful time in your complex with my friends and next time we will book for a week because the weekend was like 2 hours.

Rod's Self-catering se terugvoer

Thank you Phindy. It was great having you there. See you next time for a whole week.

Rod's Self-catering
Zene L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zene L

Lekker.

Alles was so lekker en mooi.

Rod's Self-catering se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Sien volgende keer.

Rod's Self-catering
Maureen J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J

Fantasties!

Baie lekker gekuier. Sal definitief weer gaan!

Rod's Self-catering se terugvoer

Dankie Mary Ann ,
Ek is bly julle het dit geniet.
Sien volgende keer.

Rod's Self-catering
Elmari D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari D

Pragtig toegeruste ruim woonstel in rustige area.

Ons het heerlik gekuier by Rod's Self-Catering. Woonstel was baie netjies en goed toegerus vir ons behoeftes. Daar was koffie, tee, suiker en melk vir ons uitgesit, 'n baie welkome verrassing. Die enigste ding wat my wel gepla het, was dat die woonstel verskriklik na rook geruik het. Die mense wat voor ons daar was het heel waarskynlik in die hele woonstel gerook, want al die kamers en selfs die badkamer het na rook geruik, maar ek weet dis nie die eienaar se skuld nie, aangesien mens nie kan beheer wat mense in jou woonstel doen nie. Dit was 'n heerlike naweek en ons sal definitief weer van die plek gebruik maak. Ek sal hom ook met groot vrymoedigheid aan ander mense aanbeveel. Baie dankie.

Rod's Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Elmarie. Ek is bly julle het dit geniet. Ek sien julle gou weer.

Rod's Self-catering
George J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George J

Die fasiliteit voldoen aan die basiese vereistes vir selfsorg uitspanplek.

Die fasiliteit is ietwat weg van sentrale toegangspaaie maar is op sigself 'n goeie rusplek.

Rod's Self-catering se terugvoer

Dankie George.

Rod's Self-catering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Netjies en veilig.

Netjies, veilig en lekker naby die winkels.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84397ff0d3c496a84b5b801e01176a5f09a8d837c445f27a4045f6abeb31afbc13357e29651e10dd40f68e986514d07a79bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 Hibuscus Road 22 Labella 7420 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.143204 18.8604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang