Rod's Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rodney Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 98
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Clint B - Jun 2024
Algehele gradering
Die atmosphere was baie goed en rustig.
Shedrick J - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Jason F - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Janine Booyse B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker sal definitief weer gaan.
Werner B - Feb 2024
Algehele gradering
Great home away from home.
Nasreen K - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was lekker.
Chrystal C - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Bernadette V - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik. Alles wat jy nodig het, niks wat kort. Sal beslis weer daar bespreek.
Kylie J - Des 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Johanavin D - Des 2023
Algehele gradering
Gate uit geniet.
Melton A - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, behulpsaam, veilig. Sal definitief dit aanbeveel.
Weste-rita N - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend, die plek was beter as die fotos wat ons verwag het.
Clint B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Anna M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Ria S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Sal weer gaan.
Arthur P - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome stay, our second time as a family, hope to come back soon again.
Elna S - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier in 'n skoon en netjiese huis.
Nazley D - Jan 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Carmen B - Sep 2023
Algehele gradering
Very convenient, everything that we needed was there.
Johannes K - Des 2023
Algehele gradering
Waardeer dat die plek troeteldier vriendelik is. Baie lekker gebly.
Johannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Verblyf was kort, maar aangenaam.
Jimmy Moribame M - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Margaret M - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful and clean apartment. Safe complex.
Charlene V - Okt 2022
Algehele gradering
It's a beautiful clean and neat place.
Beyoncé S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig.
Kaylin C - Jul 2022
Algehele gradering
My stay at Rod's was 10/10.
Jocelyn B - Apr 2022
Algehele gradering
We felt at home.
Lodewicus M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Agren B - Feb 2022
Algehele gradering
Nice, clean lock up and go unit.
Hester N - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie bekostigbare verblyf wat 'n hond toelaat.
Juan-lee M - Mrt 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
Megan A - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Norma J - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, rustig.
Shannon D - Apr 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Michael D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangename plek en rustige omgewing.
Anastasia A - Jan 2021
Algehele gradering
Everything was perfect from the word go, the entire weekend.
Keenan H - Nov 2021
Algehele gradering
Good stay.
Venessa D - Feb 2021
Algehele gradering
Good but not what was expected.
Fredwina D - Okt 2021
Algehele gradering
My kuier was baie Lekker. Ek en vriende het vir 2 aande gekuier. Was 'n ongelooflike ervaring, dit was baie rustig, ongelooflike plek om te ontspan. Ek het die swembad ook besoek, ons het dit baie geniet. Dit is voorwaar waarde vir my geld.
Jerieska F - Mrt 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Joy D - Des 2020
Algehele gradering
Was realy nice and quiet.
Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Melvyn C - Des 2019
Algehele gradering
Lekker en vriendelike diens.
Gregory B - Nov 2019
Algehele gradering
Lekke.
Jacques C - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Tyra A - Aug 2019
Algehele gradering
One amazing experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Ongelooflike ervaring.
Ek het 'n ongelooflike tyd by Rod's Self Catering gehad. Dit was bo my verwagtinge. Dit is regtig naby die winkels en ook nie ver van die strand af nie. Ek het 'n lekker ervaring gehad en sal beslis binnekort weer daarheen gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tyron B - Jun 2019
Algehele gradering
It was awesome.
Rod's Self-catering se terugvoer
Baie dankie Tyron,
Ek is baie bly julle het dit geniet - ek stem saam mens kan lekker rus en net die stilte geniet. Sien julle 'n volgende keer.
Groete,
Rodney Botes
Christine J - Mei 2019
Algehele gradering
Hemels.
Rod's Self-catering se terugvoer
Dankie Christene,
Ek is so bly julle het dit geniet. Ek hou daarvan om almal tuis te laat voel. Hoop ons sien julle groepie gou weer.
Groete,
Rodney Botes
Jaclyn A - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent experience.
Alta S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek.
Arthur P - Jul 2019
Algehele gradering
Veilig, ruim, netjies en vriendelike ontvangs.
Joaunita K - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties, ek het dit geniet. Die winkels is loopafstand.
Gary F - Feb 2019
Algehele gradering
Genotvol.
Athenia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Place very crowded inside and some lights not working.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Plaas baie besig binne en sommige ligte werk nie.
Die deur maak ook 'n geraas wanneer jy dit oop- en toemaak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rod's Self-catering se terugvoer
Goeie dag. Dankie vir u terugvoer. My woonstel is presies uitgele soos die foto's op die web tuiste waar u die bespreking gemaak het. Jammer oor die een lig in die tweede kamer wat geblaas het terwyl u daar gebly het. U kon my net in kennis gestel het, en ons sou dit dadelik kom vervang het. Ek sal laat kyk hoekom die deur raas as jy dit oop en toe maak.
Shanet P - Nov 2018
Algehele gradering
Dis 'n baie netjiese plek.
Janine A - Nov 2018
Algehele gradering
Absolute heaven.
Kaylan A - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Rod's Self-catering se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.
Groete,
Rodney Botes
Isaac G - Aug 2018
Algehele gradering
A weekend well spent with my friends.
Rod's Self-catering se terugvoer
Dankie Isaac, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ek glo ek gaan julle in die toekoms weer sien.
Groete en mooi bly.
Rodney Botes
Rochelle N - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf was amazing.
Easlynne C - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig.
Ronel V - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige netjiese plek.
Jane S - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome, the owner was friendly, caring and very helpful including the residents.
Annolien L - Sep 2018
Algehele gradering
Verblyf was perfek vir ons behoefte.
Jasmina W - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice, easy to find, very secure.
Annamarie E - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was lekker.
Hennie G - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gebly, ander bewoners skep stil en rustige omgewing.
Leticia A - Des 2017
Algehele gradering
Puik blyplek asof jy by jou eie huis is.
Rod's Self-catering se terugvoer
Baie dankie Leticia vir julle ondersteuning. Sien julle 'n volgende keer.
Groete,
Rodney
Ricardo A M - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en veilig en ons sal beslis weer kom.
Theresa D - Nov 2017
Algehele gradering
Geen klagtes nie. Dit was 'n wonderlike naweek en ons sal definitief weer gaan.
Phindy B - Okt 2017
Algehele gradering
Rod's is a place to stay, words cannot explain till you give yourself a time to spend a weekend there and experience what I experienced last weekend.
Rod's Self-catering se terugvoer
Thank you Phindy. It was great having you there. See you next time for a whole week.
Zene L - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker.
Rod's Self-catering se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Sien volgende keer.
Maureen J - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Rod's Self-catering se terugvoer
Dankie Mary Ann ,
Ek is bly julle het dit geniet.
Sien volgende keer.
Elmari D - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtig toegeruste ruim woonstel in rustige area.
Lees meerRod's Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Elmarie. Ek is bly julle het dit geniet. Ek sien julle gou weer.
George J - Sep 2017
Algehele gradering
Die fasiliteit voldoen aan die basiese vereistes vir selfsorg uitspanplek.
Rod's Self-catering se terugvoer
Dankie George.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Johan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang