Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rod's Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rod's Self-catering is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Gordonsbaai geleë. Hierdie grondvloerwoonstelle is 1,2 km van die strand af en net 500 m vanaf 'n winkelsentrum, waar 'n wassery beskikbaar is. Bikini Beach, 'n Blouvlagstrand, is net 5 minute se ry weg. Daar is verskeie restaurante in die omgewing. Die woonstel is naby die hawe waar bootritte bespreek kan word.

Rod's Selfsorg 1 beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 'n stapelbed in die leefarea wat op versoek geskei kan word.

Rod's Self-catering 2 beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 'n stapelbed in die leefarea wat op versoek geskei kan word.

Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf. Die sitarea is toegerus met gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is 'n binnebraai-area met 'n 6-sitplek eetkamertafel.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak. Die kompleks het 24 uur hekbewaakte sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Clint B
Gesin met tieners
5.0
Die atmosphere was baie goed en rustig. Ons as familie het dit baie geniet en sal enige tyd weer gaan, dankie.
Jun 2024
Shedrick J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Our stay was very rewarding, quiet and we were very relaxed. The kids enjoyed the pool very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jason F
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Very relaxing, close to amenities and even the beach. Kids enjoyed themselves.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Janine Booyse B
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker sal definitief weer gaan. Definitief! Sal weer gaan!
Feb 2024
Werner B
Gesin met klein kinders
5.0
Great home away from home. Great place to stay. There were a few things that needed to be looked at, and every request was handled with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rod's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84397ff0d3c496a84b5b801e01176a5f09a8d837c445f27a4045f6abeb31afbc13357e29651e10dd40f68e986514d07a79bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 Hibuscus Road 22 Labella 7420 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.143204 18.8604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang