Mads Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Rijk V - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, stil en rustig.
Andrea B - Sep 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Lize-mare P - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon en baie welkom laat voel. Sal my definitief weer sien.
Santie K - Aug 2024
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly. Dankie Madelene!
Irene D - Jul 2024
Algehele gradering
Stil en netjies.
Fredwina D - Apr 2024
Algehele gradering
My kuier was awesome, dankie.
Aletta P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, en waarde vir geld. Eienaar baie vriendelik.
Henriette C - Apr 2024
Algehele gradering
Dankie vir 'n heerlike bekostigbare kuier in 'n paleis van 'n rusplekkie.
Cara S - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent value for money, quiet, safe area.
Mandie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel dit is 'n pragtige plek.
Rikileigh M - Mrt 2024
Algehele gradering
Warm and inviting .
Lwazi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Calming.
Deano N - Mrt 2024
Algehele gradering
The best. You won't regret it.
Tracey B - Mrt 2024
Algehele gradering
My teenage daughter and I had a lovely evening.
Joey L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Andre B - Feb 2024
Algehele gradering
Great stay.
Abigail W - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Paul G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Gunter M - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspan en rustig gewees.
Schalk F - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig sentraal.
Megan A - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Cormarie B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Petronella E - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful and cozy.
Matthijs D - Aug 2024
Algehele gradering
Good.
Natalie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Speisiaal.
Wilfred P - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Monya E - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker!
Angelique H - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect location, close to the beach.
Cleopatra O - Feb 2024
Algehele gradering
We loved it.
Paul B - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was net lekker rustig.
Paul B - Mei 2024
Algehele gradering
Kuier was fantasties. Ek sal weer kom kuier op 'n volgende geleentheid.
Justin R - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect get-away.
Sarah J - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek-naweek gewees. Rustig en veilig.
Johannes K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en baie netjies eenheid.
Marieke W - Jan 2023
Algehele gradering
Privaat, stil en rustig.
Corne W - Jan 2023
Algehele gradering
13 Jan - 15 Jan
Marion P - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing, welcoming atmosphere, felt like home.
Fred H - Des 2023
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik. Sal aanbeveel.
Ben S - Des 2023
Algehele gradering
Baie stil omgewing.
Rashida L - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, calming, pleasant and just too short.
Albie En Ilse S - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig
Charles E - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en goed geleë.
Dawie J - Jul 2023
Algehele gradering
Tuis gevoel en gasvrou was baie behulpsaam.
Annette W - Jul 2023
Algehele gradering
Slegs gebruik as slaapplek tydens besoek in Strand.
Marius H - Jan 2023
Algehele gradering
Die plek was mooi skoon - en bied eintlik baie meer aan as net 'n oorslaap. Dit is selfsorg met als wat jy nodig het!
Laurelle I - Jan 2023
Algehele gradering
Voel soos jou eie tuiste.
Anneline N - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en aangename verblyf.
Martie D - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Marion P - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing stay and great service. Would definitely want to come back again.
Sonja G - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek.
Chantel C - Aug 2022
Algehele gradering
Was very nice.
Alba J - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Baie netjies.
Erica R - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie vriendelike ontvangs gekry.
Rhaaniyah K - Jun 2022
Algehele gradering
Paar woorde is te min. Dis fantasties, veilig, plesierig en het vriendelike eienaars. Om die waarheid te sê, ek was verlede maand daar vir 4 dae en alweer die maand op pad vir 3 dae.
Jacobus D - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was die ideale plek vir my.
Engela A - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename en goeie verblyf.
Jason M - Apr 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Erich E - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Herbie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Naydene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Antoinette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasmagories.
Laureen J - Feb 2022
Algehele gradering
Cosy and private.
Ellen D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Jessica B - Jun 2022
Algehele gradering
Madeleine was pleasant and the place was comfortable and nice.
Attie D - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige, netjiese plek met alles wat ons nodig gehad het.
Paul P - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese plek met veilige parkeerplek.
Luranzo S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelike diens gewees.
Geraldeen W - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en die rustigheid was 'n aanwins.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang