Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mads Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir Mads Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lize-mare P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mare P

Skoon en baie welkom laat voel. Sal my definitief weer sien.

Was heerlik en so welkom gevoel. Sal my definitief weer sien.

Santie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Ek het heerlik gebly. Dankie Madelene!

Verwelkomend, vriendelik, behulpsaam, netjies en skoon. Ideaal vir die enkelreisiger en/of besigheidspersoon wat 'n plekkie soek om rustig te ontspan na afloop van 'n lang dag.

Irene D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Stil en netjies.

Dit is 'n lekker rustige area en ons het regtig die plekkie geniet.

Fredwina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredwina D

My kuier was awesome, dankie.

Hi, ons het baie lekker gebly, dankie. Sal enige tyd aanbeveel by vriende en familie. Ons het dit geniet.

Aletta P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta P

Baie gerieflik, en waarde vir geld. Eienaar baie vriendelik.

Baie gerieflike plekkie. Eienaar baie vriendelik, gaaf, behulpsaam. Word aanbeveel.

Henriette C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette C

Dankie vir 'n heerlike bekostigbare kuier in 'n paleis van 'n rusplekkie.

Ek het heerlik gebly. Alles was perfek. Baie dankie ook aan die vriendelike jong man wat my met my WiFi gehelp het. Ek sal vir seker weer kom.

Cara S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara S

Excellent value for money, quiet, safe area.

We needed a safe, quiet place to stay while visiting family nearby and Mads Place was perfect for this. Reasonably priced, safe, quiet and hosts very friendly/accommodating. Shops and conveniences within close reach.

Mandie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie C

Sal dit aanbeveel dit is 'n pragtige plek.

Die eienaar is baie vriendelik, dit is 'n baie gerieflike, mooi plek om te bly en baie veilig.

Rikileigh M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikileigh M

Warm and inviting .

We were able to book in a little earlier as indicated, which was great. Would recommend to stay here anytime.

Lwazi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwazi S

Calming.

Relaxing, quiet and peaceful.

Deano N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deano N

The best. You won't regret it.

The best ever. Clean and quiet. Affordable.

Tracey B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B

My teenage daughter and I had a lovely evening.

It was quiet, clean and well-equipped. The host was very welcoming and accommodating. We will definitely be back when in the area again.

Joey L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Baie oulike plekkie.

Heerlik oorgeslaap, veilig en rustig.

Andre B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Great stay.

Host very friendly and keen to help you. Clean and nice looking place that is in a good safe location. Place to park your vehicle behind closed gate. Will highly recommend staying here.

Abigail W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail W

Lekker.

Dit was die heel beste en so vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer dit verkies.

Paul G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Baie aangenaam.

Ja, baie vriendelik, netjies en rustig. Sal definitief weer gaan.

Gunter M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunter M

Ontspan en rustig gewees.

Lieflike plekkie, rustigheid.

Schalk F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk F

Rustig sentraal.

Ons het heerlik gerus. Alles in goeie werkende toestand en volledig.

Megan A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Fantasies.

Ons was sommer baie vriendelik ontvang met aankoms en dit het die kuier nog beter gemaak. Het tyd daar baie geniet.

Cormarie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cormarie B

Heerlik.

Baie lekker gebly, dis mooi en veilig en perfek vir 'n wegbreek.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Petronella E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella E

Peaceful and cozy.

Very friendly owner, nice quiet environment.

Matthijs D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthijs D

Good.

Our stay was awesome, and the owner was very kind to let us check out by 12:00 pm instead of 10:00 am. We will most definitely come back!

Natalie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D

Speisiaal.

Lekker rustige atmosfeer.

Wilfred P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred P

Fantasties.

Aangename kuier en vriendelike gasvrou.

Monya E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monya E

Lekker!

Lekker gebly. Gasvrou was bereid om ons 3 ure ekstra voor die tyd te laat ingaan om reg te maak vir die troue wat ons sou bywoon wat sou begin met ons inkloktyd! Baie waardeer!

Angelique H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H

Perfect location, close to the beach.

Myself and hubby truly enjoyed our stay. Thank you for making us feel so welcome and for availing yourself if we needed anything.

Cleopatra O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleopatra O

We loved it.

My stay was perfect. We really did enjoy it. It was a home away from home for us.

Paul B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Dit was net lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly by Mads Place. Dankie vir jou gasvryheid en opregtheid. Sal weer en weer gebruik maak van Mads Place. Ek sal ook my vriende en uitgebreide familie van my wonderlike en fantastiese ervaring vertel wat ek deurleef het by Mads Place.

Paul B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul B

Kuier was fantasties. Ek sal weer kom kuier op 'n volgende geleentheid.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n lekker stil area. Hulle kan dalk werk aan die TV se afstandsbeheer. Dit is baie moeilik om te verstaan. Anders het ek lekker gebly.

Justin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin R

Perfect get-away.

We were there for 2 nights and had a great time.

Sarah J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah J

Fantastiese wegbreek-naweek gewees. Rustig en veilig.

Wonderlike tyd gehad. Absoluut waarde vir jou geld. Die gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Definitief my gunsteling-wegbreekplekkie.

Johannes K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K

Baie rustige omgewing en baie netjies eenheid.

Ingerig vir kragonderbrekings met ligte en gasplate.

Marieke W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke W

Privaat, stil en rustig.

Alles wat jy nodig het en meer. Wonderlike gasvryheid in 'n stil buurt, naby 'n winkelsentrum en die strand.

Corne W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W

13 Jan - 15 Jan

Thank you for your hospitality during our visit. We enjoyed everything about our stay at your place. From the moment of our arrival to our last minute at your place. Thanks again for your time and generosity.

Marion P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion P

Amazing, welcoming atmosphere, felt like home.

The stay was really amazing. Always friendly and welcoming hospitality. Really quiet and feels are just like home. Would definitely want to go again.

Fred H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred H

Gasvrou baie vriendelik. Sal aanbeveel.

Baie skoon en netjies.

Ben S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Baie stil omgewing.

Goeie oornagplek as 'n mens reis.

Rashida L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashida L

Relaxing, calming, pleasant and just too short.

It was relaxing, we loved the trees in front of the room we were in. It has a calming atmosphere.

Albie En Ilse S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie En Ilse S

Rustig

Goed toegerus. Goeie waarde.

Charles E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E

Vriendelike gasvrou en goed geleë.

Ons was baie vriendelik verwelkom, en kon kom en gaan soos ons lus het. Goed geleë en goeie waarde vir geld.

Dawie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J

Tuis gevoel en gasvrou was baie behulpsaam.

Beskikbare braaigeriewe kort 'n klein bietjie aandag.

Annette W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W

Slegs gebruik as slaapplek tydens besoek in Strand.

Goeie ligging vir besige program in Strand en Somerset-Wes.

Marius H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H

Die plek was mooi skoon - en bied eintlik baie meer aan as net 'n oorslaap. Dit is selfsorg met als wat jy nodig het!

Ek gaan vir seker weer gebruik maak van die akkommodasie wanneer ek wil oorbly in die area.

Laurelle I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurelle I

Voel soos jou eie tuiste.

Ons het dit werklik geniet en so tuis gevoel. Ons sal enige tyd terugkeer vir nog 'n kuier. Baie dankie.

Anneline N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline N

Veilig en aangename verblyf.

Aangename verblyf. Vriendelike gasvrou. Was egter nie 'n volle DSTV-pakket soos op advertensie nie.

Martie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Heerlik.

Vriendelik. Ligging naby aan strand, "shops". Baie behulpsaam.

Marion P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion P

Amazing stay and great service. Would definitely want to come back again.

Nice and cosy, clean and very safe.

Sonja G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Pragtige, skoon plek.

Was baie kort daar, maar dit is baie mooi en goed ingerig agter die geslote hek. Sal weer gaan. Goeie waarde vir geld.

Chantel C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C

Was very nice.

Will come back for another nice weekend.

Alba J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba J

Fantastiese ligging. Baie netjies.

Bekostigbare, netjiese oornagverblyf.

Erica R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica R

Dit was heerlik en baie vriendelike ontvangs gekry.

Ons het net een nag oorgebly en was perfek vir ons gewees.

Rhaaniyah K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhaaniyah K

Paar woorde is te min. Dis fantasties, veilig, plesierig en het vriendelike eienaars. Om die waarheid te sê, ek was verlede maand daar vir 4 dae en alweer die maand op pad vir 3 dae.

Heerlike, vriendelike, veilige, rustige en asemrowende omgewing. Baie baie naby aan winkels en wegneemetes.

Jacobus D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Dit was die ideale plek vir my.

Alles is daar wat ek nodig gehad het om iets ligs te maak vir ete, verder is dit naby aan alles en nog steeds in 'n stil area. Ek sal beslis weer daar bly.

Engela A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A

Aangename en goeie verblyf.

Vriendelike gasvrou. Skoon, netjiese verblyf en goeie waarde vir geld.

Jason M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Very relaxing.

We got a very warm welcome from the owner. She's so lovely, friendly and very respectful. My stay was very nice, nice place for a getaway.

Erich E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich E

Lekker.

Lekker gekuier. Het dit geniet. Baie dankie.

Herbie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbie L

Vriendelik en gasvry.

Baie rustig en intiem, ideaal vir paartjie.

Naydene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naydene S

Relaxing.

Baie dankie vir die gasvryheid.

Antoinette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Fantasmagories.

Vriendelike behulpsame gasvrye ambiaans. Dit was silwerskoon en baie netjies.

Laureen J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laureen J

Cosy and private.

Friendly owners, very much concern. Very nice hide away from busy city and home. Love the place.

Ellen D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D

Ons het baie lekker gebly.

Dit is baie skoon. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie veilig gevoel.

Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Was baie aangenaam.

Sal weer daar gaan oorslaap.

Jessica B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Madeleine was pleasant and the place was comfortable and nice.

Although it was a lovely and pleasant stay, I would recommend fixing the toilet as it runs and needs assistance, and perhaps lifting the bathroom mirror to a face height. Besides those two items, this place is delightful and good value for money. I would definitely return.

Attie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie D

Veilige, netjiese plek met alles wat ons nodig gehad het.

Die plekkie is knus en bied 'n heerlike kuier atmosfeer.

Paul P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul P

Vriendelike ontvangs, netjiese plek met veilige parkeerplek.

Sien sterre.

Luranzo S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luranzo S

Baie rustig en vriendelike diens gewees.

Vriendelike, goeie diens, baie netjies en rustig geslaap.

Geraldeen W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldeen W

Baie aangenaam en die rustigheid was 'n aanwins.

Ons kon rustig kuier, daar was geen mense wat jou pla nie.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca65bc19410c11f3e6daadfce9454248cb3fc423c185b9417ca9bb7fb94d20bbf47e6eb51db338c7cccfe48bd933693de8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 35 Theron Crescent Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.120086662274 18.835753753645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang