Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mads Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jolene C
1 nag
5.0
Jan 2025

Verjaarsdag bederf. Ons het weereens baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly wanneer ons in daardie omgewing moet wees. Eienaar is baie vriendelik en laat mens dadelik tuis voel. Niks waaroor ek kan kla nie, was 'n perfekte plek vir my en my tiener dogter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We had a wonderful time. Very peaceful, clean and quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenobia B
1 nag
5.0
Nov 2024

Great place. Would recommend Mads Place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne H
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Safe, peaceful and cosy. Mads herself was extremely warm and helpful. Our stay was beautiful. We loved being so close to so many amenities and, of course, the beach. (If mosquitoes love you as much as they love me, pack in the Mortein).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Will come back again. I enjoyed every minute there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Lieflike, bekostigbare plek met alles wat jy benodig. Dit was my tweede keer daar en ek het weereens heerlik gebly. Ek waardeer dit oneindig baie. Ek kan die plek met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark T
1 nag
5.0
Okt 2024

Highly recommended. Very comfortable and convenient, well appointed. Will definitely stay again when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rijk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly, stil en rustig. Baie lekker gebly met alles wat nodig is, skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik maak van die plekkie. Baie dankie aan die gasvrou wat ons so welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Home away from home. The stay was just perfect. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Skoon en baie welkom laat voel. Sal my definitief weer sien. Was heerlik en so welkom gevoel. Sal my definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA384030f71fa08245d7f7a7fc4eb738805950a4aa9fdc3df23581d764721d08811280369809745b05d06c76920286e49b7f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 35 Theron Crescent Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.120086662274 18.835753753645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang