Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mads Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lize-mare P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Skoon en baie welkom laat voel. Sal my definitief weer sien. Was heerlik en so welkom gevoel. Sal my definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie K
1 nag
5.0
Aug 2024

Ek het heerlik gebly. Dankie Madelene! Verwelkomend, vriendelik, behulpsaam, netjies en skoon. Ideaal vir die enkelreisiger en/of besigheidspersoon wat 'n plekkie soek om rustig te ontspan na afloop van 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stil en netjies. Dit is 'n lekker rustige area en ons het regtig die plekkie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fredwina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

My kuier was awesome, dankie. Hi, ons het baie lekker gebly, dankie. Sal enige tyd aanbeveel by vriende en familie. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik, en waarde vir geld. Eienaar baie vriendelik. Baie gerieflike plekkie. Eienaar baie vriendelik, gaaf, behulpsaam. Word aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dankie vir 'n heerlike bekostigbare kuier in 'n paleis van 'n rusplekkie. Ek het heerlik gebly. Alles was perfek. Baie dankie ook aan die vriendelike jong man wat my met my WiFi gehelp het. Ek sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent value for money, quiet, safe area. We needed a safe, quiet place to stay while visiting family nearby and Mads Place was perfect for this. Reasonably priced, safe, quiet and hosts very friendly/accommodating. Shops and conveniences within close reach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal dit aanbeveel dit is 'n pragtige plek. Die eienaar is baie vriendelik, dit is 'n baie gerieflike, mooi plek om te bly en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikileigh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Warm and inviting . We were able to book in a little earlier as indicated, which was great. Would recommend to stay here anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lwazi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Calming. Relaxing, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca65bc19410c11f3e6daadfce9454248cb3fc423c185b9417ca9bb7fb94d20bbf47e6eb51db338c7cccfe48bd933693de8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 35 Theron Crescent Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.120086662274 18.835753753645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang