Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mads Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mads Place bied gerieflike oornagverblyf in die Strand en is 800 m van die naaste strand af.

Hierdie intieme oopplan-eenheid is langs die hoofhuis op die eienaar se eiendom geleë. Dit is ideaal vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook komplimentêre koffie, suiker en melk. Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste met vooraf reëling.

Die eenheid sluit gratis WiFi in wat tydens beurtkrag werk en 'n TV met stroomopsies.

Buite op die patio is daar braaigeriewe en die eenheid is stapafstand van 'n winkelsentrum en wegneemete-restaurante af.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rijk V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, stil en rustig. Baie lekker gebly met alles wat nodig is, skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik maak van die plekkie. Baie dankie aa...
Sien meer
Sep 2024
Andrea B
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. The stay was just perfect. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lize-mare P
Besigheidsreis
5.0
Skoon en baie welkom laat voel. Sal my definitief weer sien. Was heerlik en so welkom gevoel. Sal my definitief weer sien.
Sep 2024
Santie K
5.0
Ek het heerlik gebly. Dankie Madelene! Verwelkomend, vriendelik, behulpsaam, netjies en skoon. Ideaal vir die enkelreisiger en/of besigheidspersoon wa...
Sien meer
Aug 2024
Irene D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en netjies. Dit is 'n lekker rustige area en ons het regtig die plekkie geniet.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mads Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca65bc19410c11f3e6daadfce9454248cb3fc423c185b9417ca9bb7fb94d20bbf47e6eb51db338c7cccfe48bd933693de8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 35 Theron Crescent Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.120086662274 18.835753753645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang