Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mads Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mads Place bied gerieflike oornagverblyf in die Strand, 800 m van die naaste strand af.

Hierdie intieme oopplan-eenheid is langs die hoofhuis waar die eienaar woon. Dit is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is gratis koffie, suiker en melk. Ontbyt is beskibaar op versoek en teen ekstra koste indien gereël.

Die eenheid het gratis WiFi wat steeds beskikbaar is tydens beurtkrag. Daar is ook 'n TV met verskeie stroomopsies.

Daar is braaigeriewe op die buitestoep en die eenheid is stapafstand vanaf 'n winkelsentrum en wegneemeetplekke.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Henriette C
5.0
Lieflike, bekostigbare plek met alles wat jy benodig. Dit was my tweede keer daar en ek het weereens heerlik gebly. Ek waardeer dit oneindig baie. Ek ...
Sien meer
Okt 2024
Mark T
5.0
Highly recommended. Very comfortable and convenient, well appointed. Will definitely stay again when in the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Rijk V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, stil en rustig. Baie lekker gebly met alles wat nodig is, skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik maak van die plekkie. Baie dankie aa...
Sien meer
Sep 2024
Andrea B
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. The stay was just perfect. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lize-mare P
Besigheidsreis
5.0
Skoon en baie welkom laat voel. Sal my definitief weer sien. Was heerlik en so welkom gevoel. Sal my definitief weer sien.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mads Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA384030f71fa08245d7f7a7fc4eb738805950a4aa9fdc3df23581d764721d08811280369809745b05d06c76920286e49b7f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 35 Theron Crescent Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.120086662274 18.835753753645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang