Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rod's Self-catering En-suite Room

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Erika T
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Vriendelike ontvangs, rustig, veilig, gerieflik. Ek en my dogter het 'n genotvolle tyd gehad, die swembad op ons voorstoep was 'n groot pluspunt. Ek het net opgelet dat die yskas in die plekkie se deur nie volledig kan toemaak nie. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristopher O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie rustig, en privaat. Ons kuier was inderdaad baie rustig soos verwag , 'n lekker waegbreek van alledaagse geraas en gewoel van die besige stadslewe. Ons gasheer was baie vriendelik, en behulpsaam, ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie rustige plekkie vir die 10 dae. 2 goedjies wat gepla het is die feit dat daar geen privaatheid tussen die toilet en kamerdeel is nie. Bietjie meer pakplek vir kruideniersware ens sal die ervaring tops gemaak het. Die eienaars maak seker hul gaste kom niks tekort nie en gaan uit hul pad uit om hul gaste gemaklik te laat voel. Definitief 'n toekomstige kuiertjie op die kaarte hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene U
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Ons was aangenaam verras. Still, rustig, just what the doctor ordered. Ons het vir 'n week daar tuisgegaan, dit was hemels, 5 minute se ry na die naaste strand en as ons besluit het om die strand te skip en êrens anders te gaan, kom ons terug en dip in die swembad wat sommer reg voor ons deur is, hemels man. Wat meer kan 'n mens vra. Ek het vandag begin werk en my baas het die rustigheid by my opgemerk. Sommer lekker lus en vol moed vir 2022. Dankie Rodney en moenie van Jacques vergeet nie, hy help graag waar hy kan, baie dankie dat julle ons verblyf aangenaam gemaak het. O ja, en ons motor was veilig voor die voordeur geparkeer. Sal beslis weer daar tuisgaan as die lewe druk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uiters gasvry, vriendelik en gesellig. Heerlike etes is aangebied teen baie billike pryse. Wasgoed selfs gewas sonder ekstra kostes. Stil rustig en privaat. Pragtige skoon swembad, kamer goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekend, goeie ligging, baie netjies. Alles in die kamer wat nodig is, die swembad en privaatheid was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Die plek is pragtig, rustig, hoogs aanbeveel. Het dit met Rod op geneem net dat die stortvloer glad is, baie versigtig daar wees, stort mat sal help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ons was baie goed ontvang. Baie vriendelik gewees. Alles was netjies. Koffie en melk en suiker was 'n pluspunt en die netheid ook. Sal vir enige iemand aanbeveel. Lekker sentraal en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Gemaklik, goed geleë, bekostigbaar Ons was vriendelik ontvang en verblyf is gemaklik gevind. Nie ver van die strand of ander winkels ens nie. Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar en ons het gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Was fantasties, sal definitief weer bespreek. Die stilte het ons goed gedoen, voel weer vars en lus vir die lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durmont-singel 40, Sea Breeze, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA359ceb8546a19b6fa3e18cb3ca779cc987e4fd03b3693a19644d531b2d46689046ae24350c92b1300104c76ca6bd2c05262d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 40 Durmont Crescent Sea Breeze 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.149094869441 18.870653904894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang