Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rod's Self-catering En-suite Room

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Rod's Self-catering En-suite Room
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erika T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika T

Vriendelike ontvangs, rustig, veilig, gerieflik.

Ek en my dogter het 'n genotvolle tyd gehad, die swembad op ons voorstoep was 'n groot pluspunt. Ek het net opgelet dat die yskas in die plekkie se deur nie volledig kan toemaak nie. Verder was alles perfek.

Hugo J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo J

Baie rustige plekkie vir die 10 dae.

2 goedjies wat gepla het is die feit dat daar geen privaatheid tussen die toilet en kamerdeel is nie. Bietjie meer pakplek vir kruideniersware ens sal die ervaring tops gemaak het. Die eienaars maak seker hul gaste kom niks tekort nie en gaan uit hul pad uit om hul gaste gemaklik te laat voel. Definitief 'n toekomstige kuiertjie op die kaarte hier.

Irene U - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene U

Ons was aangenaam verras. Still, rustig, just what the doctor ordered.

Ons het vir 'n week daar tuisgegaan, dit was hemels, 5 minute se ry na die naaste strand en as ons besluit het om die strand te skip en êrens anders te gaan, kom ons terug en dip in die swembad wat sommer reg voor ons deur is, hemels man. Wat meer kan 'n mens vra. Ek het vandag begin werk en my baas het die rustigheid by my opgemerk. Sommer lekker lus en vol moed vir 2022. Dankie Rodney en moenie van Jacques vergeet nie, hy help graag waar hy kan, baie dankie dat julle ons verblyf aangenaam gemaak het. O ja, en ons motor was veilig voor die voordeur geparkeer. Sal beslis weer daar tuisgaan as die lewe druk.

Cristopher O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cristopher O

Baie rustig, en privaat.

Ons kuier was inderdaad baie rustig soos verwag , 'n lekker waegbreek van alledaagse geraas en gewoel van die besige stadslewe. Ons gasheer was baie vriendelik, en behulpsaam, ons kon nie vir beter gevra het nie.

Maryna V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Uiters gasvry, vriendelik en gesellig.

Heerlike etes is aangebied teen baie billike pryse. Wasgoed selfs gewas sonder ekstra kostes. Stil rustig en privaat. Pragtige skoon swembad, kamer goed toegerus.

Billy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy V

Uitstekend, goeie ligging, baie netjies.

Alles in die kamer wat nodig is, die swembad en privaatheid was baie aangenaam.

Sannie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie P

Die plek is pragtig, rustig, hoogs aanbeveel.

Het dit met Rod op geneem net dat die stortvloer glad is, baie versigtig daar wees, stort mat sal help.

Charlotte L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Ons was baie goed ontvang. Baie vriendelik gewees.

Alles was netjies. Koffie en melk en suiker was 'n pluspunt en die netheid ook. Sal vir enige iemand aanbeveel. Lekker sentraal en veilig.

Marelise S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

Gemaklik, goed geleë, bekostigbaar

Ons was vriendelik ontvang en verblyf is gemaklik gevind. Nie ver van die strand of ander winkels ens nie. Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar en ons het gemaklik gebly.

Bronwyn A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn A

Was fantasties, sal definitief weer bespreek.

Die stilte het ons goed gedoen, voel weer vars en lus vir die lewe.

Tania G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G

Rustig, gesellig, heerlik.

Rodney is die perfekte gasheer. Het só heerlik gekuier en gebly. Mens voel tuis en ontspanne daar.

David P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Dit was 'n fantastiese naweek by die gastehuis en Rodney was regtig gasvry.

Dis 'n lekker area om te oornag. Die buurt is stil en veilig. Ek gaan definitief volgende keer weer kom, asook vriende en familie verwittig van die puik diens by Rod's gastehuis.

Shakirah M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakirah M

Voorwaar netheid op sy beste!

Plekkie is baie gesellig, privaat en stil. Baie gehou van die dekor. Sien julle gou weer.

Lucrechia O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrechia O

Baie rustige atmosfeer.

Ek het my tydjie by Rods Self Catering baie geniet. Die gashere was baie aangenaam, en tegemoetkomend. Ek sal hul enige tyd aanbeveel, veral indien jy soek vir 'n rustige plekkie net om bietjie te ontspan en weg te kom van die gejaag en geraas van die stad.

Stephne F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne F

Heerlik.

Lekker wegbreek, soos ons vinnige oorslaap is perfek.

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durmont-singel 40, Sea Breeze, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA359ceb8546a19b6fa3e18cb3ca779cc987e4fd03b3693a19644d531b2d46689046ae24350c92b1300104c76ca6bd2c05262d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 40 Durmont Crescent Sea Breeze 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.149094869441 18.870653904894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang