Rod's Self-catering En-suite Room
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Durmont-singel 40, Sea Breeze, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rod's Self-catering En-suite Room is 'n gerieflike gastekamer in 'n residensiële huis, maar met sy eie, aparte ingang. Die perseel is in 'n stil buurt in Gordonsbaai naby die strand en 'n paar winkels. Dit is ideaal as oornagverblyf.
Die gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n dubbelbed en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en bedlinne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met DStv en daar 'n WiFi. Die kamer het 'n mikrogolf, yskassie, ketel, en basiese eetgerei en breekware.
Die kamer bied 'n uitsig oor die swembad en daar is 'n stoeptafel en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar voor die huis.
Gaste is welkom om die swembad te gebruik. Ontbyt en aandete kan voorsien word op versoek teen ekstra koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rodney Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 99
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Durmont-singel 40, Sea Breeze, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Rod's Self-catering En-suite Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Durmont-singel 40, Sea Breeze, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang