Rod's Self-catering En-suite Room
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Durmont-singel 40, Sea Breeze, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rod's Self-catering En-suite Room is 'n gerieflik gemeubileerde gastekamer, geleë in 'n woonhuis, maar met sy eie aparte ingang. Die eiendom is in 'n stil woonbuurt in Gordonsbaai naby die strand en 'n paar winkels geleë en is 'n ideale oornagbestemming.
Die gastekamer kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met volledige DStv en WiFi-internettoegang. Die kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n ketel, en basiese eetgerei en breekware.
Die kamer kyk uit oor die swembad en het 'n stoeptafel en braaigeriewe. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar.
Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak. Ontbyt en aandete kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rodney Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 99
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Durmont-singel 40, Sea Breeze, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Rod's Self-catering En-suite Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Durmont-singel 40, Sea Breeze, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang