Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roeland Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roeland Square Eenheid 45, hoek van Drury-laan en Roelandstraat 66B, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Roeland Apartment bied gasteverblyf en is in die middel van Kaapstad geleë. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede in en om die sakekern.

Hierdie solderwoonstel is ideaal vir 1 of 2 volwassenes en bestaan uit oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is afgesonder met 'n muur en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Langs die bed is die kombuisie wat basiese hitte- en eettoebehore bevat, soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorkant die kombuisie is 'n sitarea met banke en 'n TV vir mediavermaak. Die sitkamer maak oop op 'n klein balkon wat uitsigte oor die kompleks en Tafelberg bied. Deur die vensters van die woonstel sal ’n mens Leeukop en die omgewing kan sien. Die woonstel beskik ook oor lugversorging en WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n motor in die kompleks. Boonop is die kompleks ook naby restaurante, winkels, naglewe, museums en binne 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Oncemore Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Roeland Square Eenheid 45, hoek van Drury-laan en Roelandstraat 66B, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roeland Square Eenheid 45, hoek van Drury-laan en Roelandstraat 66B, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe55d86458c9a7e77a377d8bdce6e3049c3c4fbf3aa70ccfc00bfcbddcc1f2d6e51896612a591a7195a6b384ffa7d7d6d3d07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Unit 45 Roeland Square, 66B Corner of Drury Lane and Roeland Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930980920173 18.422802507935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang