Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roes in Vrede

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Albert D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker geslaap en lekker buite gespeel. Die huis was skoon en netjies. Die dorp is stil, so ons het lekker geslaap. Die gasheer en vrou het hulle agtertuin met speelraam aan ons beskikbaar gestel sodat ons kinders buite kon speel. Ook het ons lekker bal gespeel in die voortuin. Die strand in Danabaai is ry-afstand vanaf die verblyf en welig van die dolfyne wat mooi was om te sien vir ons en ons kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing. Lekker! Ons het so baie lekker gebly. Baie dankie! Met aankoms was agent asook eienaar tenwoordig en het ons baie vriendelik ontvang! Alles was perfek! Die klein "ekstras, melk in yskas, sjokolades op die beddens (iets wat ek ook altyd doen vir my gaste), was net awesome! Almal was geakkomodeer, ons groot mense asook die 2 kleintjies. Dit was beslis 'n aangename kuiertjie! Baie dankie weer Hentie (eienaar) en Carmen (agent). Ons sal beslis julle aanbeveel asook self weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tennille V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Absolutely lovely. The accommodation was very comfortable, super clean and neat and run by lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Perfek. Fantastiese plekkie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilyn S
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Lekker kuier tussen die mooiste geroeste goed. Ons het baie lekker gebly. Wonderlike gasheer en dame. So lekker selfgebakte broodjie gekry. Beste kerrievis in die land te koop by die vulstasie. Die twee saam is koningskos. Plus 'n uitsig op die see. Wenner!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michele U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Lieflike, netjiese, goed ingerigte verblyf. Sal beslis aanbeveel! Dit het alles wat jy nodig het en die eienaars is gasvry en baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Baie netjies en rustig. Privaat en gerieflik. Ja, baie was gerieflik en maklik om uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Excellent value for money. The hosts are amazing, and there is everything you need in the cottage. The place is very comfortable and offers excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 22, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb54c10f6a45c631aa7ec79c08448f51af5e7f0a0b21017641e7a95011dc2f50f2001c258a07e0c688c97a860948940c8be76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 22 Aalwyn Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194090113377 22.048274406152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang