Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roes in Vrede

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 22, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Roes in Vrede is 'n bekoorlike eenheid geleë in Danabaai, 'n hanetreetjie van die pragtige strande af, en 10 minute se ry na Mosselbaai, wat bekend is vir sy lewendige restaurante en puik koffiewinkels.

Dié selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank met 'n TV wat toegang het tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, terwyl die tweede slaapkamer met 'n stapelbed en 1 enkelbed ingerig is. Die slaapkamer het 'n werkstafel vir diegene wat wil werk. Die huis deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Hierdie eenheid het 'n privaat binnehof met toegang tot buitemeubels, en 'n weber-braai, en lei verder na die res van die agterplaas met 'n lieflike oerwoudgimnasium en 'n groen grasperk vir kinders om rond te speel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Mosselbaai spog met pragtige en wêreldklas strande en gons van lekker doendinge om die hele gesin te vermaak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Roes in Vrede
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Aalwynstraat 22, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roes in Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 22, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb54c10f6a45c631aa7ec79c08448f51af5e7f0a0b21017641e7a95011dc2f50f2001c258a07e0c688c97a860948940c8be76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 22 Aalwyn Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194090113377 22.048274406152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang