Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roes In Vrede

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 955, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Roes In Vrede is 'n lieflike selfsorgkothuis in Duinepark in Witsand, 'n bekoorlike dorpie aan die mond van die Breederivier.

Die bekoorlike kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes met 4 kinders en beskik oor 'n slaapkamer, 'n solderkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die solderkamer beskik oor 2 slaapareas wat elk met 2 enkelbeddens vir kinders ingerig is. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, Nespresso-masjien en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang, en buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Witsand bied visvang, walviskyk tussen Junie en November, veilige swem, seilplankry, rots- en branderplankry-hengel, diepsee-hengel, snorkel, en 4x4-roetes vir gaste om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tuna-straat, Duinepark 955, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 955, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcf0c5214b7958eeb6a1b4d5feeb75428e57bf056a4c5ee03b5358a4fc3674f0ec08268723fe8e88c138e0ba93dd8ffadbb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Tuna Street 955 Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.392381517857 20.861637346363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang