Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roes in Vrede

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Armand D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantastiese en netjiese. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Waarde vir geld! Baie stil en rustige area, kan lekker ontspan, en vriendelike eienaars. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Neem net ag dat as u dalk gestremd is of baie klein kinders het, dat daar trappe en 'n paar steil hellings is, maar nie te min sal ek weer bespreek. My seun van 23 maande oud het homself vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker. Goed ingerig. Veilig. Vriendelike eienaars. Baie mooi en rustige plekkie, rustige omgewing, veilig, sal dit weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Stil en rustig, het lekker geslaap. Baie lekker stil area en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Delmarie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lekker. Dis 'n lekker plek. Eienaar is baie vriendelik en help as jy iets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en gemaklik. Presies wat ons verwag het. Baie rustig en gemaklik. Trudie en haar man was baie vriendelik. Sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Netjies en gerieflik. Ons het baie lekker by Roes in Vrede gebly. Die plek is goed toegerus met alles wat mens nodig het, selfs vir loadshedding. Dit is redelik naby aan die hoofpad en dus redelik naby aan die winkels en strande. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Uitstekend. Heerlik. Terrein net nie geskik vir kleuters en persone met gestremdhede. Baie trappe en ongelyke terasse. Gasheer en vrou was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Was baie lekker. Geen WiFi en badhandoeke nie. Eienaars baie vriendelik. Huisie baie cozy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustig, privaat vakansie gevoel. Die eienaars laat mens welkom en veilig voel. Baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou. Voel soos mens se eie huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Rosa-rylaan 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51250251427c1094a01ba46d52e7781d31261635ca5281a8277ad5c1612a4f2df3ca66bfaa80512b745124705ae141b875ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R383 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 2 Mount Rosa Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.825021273259 30.388930903317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang