Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roes in Vrede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Roes in Vrede
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Armand D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Fantastiese en netjiese.

Ek het baie lekker gebly.

Brandon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V

Waarde vir geld!

Baie stil en rustige area, kan lekker ontspan, en vriendelike eienaars. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Neem net ag dat as u dalk gestremd is of baie klein kinders het, dat daar trappe en 'n paar steil hellings is, maar nie te min sal ek weer bespreek. My seun van 23 maande oud het homself vreeslik geniet.

Elmarie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie lekker. Goed ingerig. Veilig. Vriendelike eienaars.

Baie mooi en rustige plekkie, rustige omgewing, veilig, sal dit weer besoek.

Freddy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddy L

Stil en rustig, het lekker geslaap.

Baie lekker stil area en naby alles.

Delmarie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie M

Lekker.

Dis 'n lekker plek. Eienaar is baie vriendelik en help as jy iets nodig het.

Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Rustig en gemaklik.

Presies wat ons verwag het. Baie rustig en gemaklik. Trudie en haar man was baie vriendelik. Sal beslis weer terug gaan.

Wanda T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T

Netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker by Roes in Vrede gebly. Die plek is goed toegerus met alles wat mens nodig het, selfs vir loadshedding. Dit is redelik naby aan die hoofpad en dus redelik naby aan die winkels en strande. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekend.

Heerlik. Terrein net nie geskik vir kleuters en persone met gestremdhede. Baie trappe en ongelyke terasse. Gasheer en vrou was fantasties.

Ryno O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno O

Was baie lekker. Geen WiFi en badhandoeke nie.

Eienaars baie vriendelik. Huisie baie cozy.

Chanelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V

Rustig, privaat vakansie gevoel.

Die eienaars laat mens welkom en veilig voel. Baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou. Voel soos mens se eie huisie.

Charmaine D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Fabulous.

Lovely, clean and peaceful.

Willy R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy R

Baie aangenaam. Eienaar baie behulpsaam.

Woonstel het alles wat jy benodig selfs gedurende load shedding. Gas stoof ens.

Pieter R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Fantasties.

Net waarna ons gesoek het, lekker mense.

Roes in Vrede se terugvoer

Altyd lekker om sulke netjies en vriendelike gaste soos julle te kry! Altyd weer welkom!

Roes in Vrede
Heidi N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi N

Dit was lekker.

Die plekkie was skoon en die eienaars baie vriendelik ons sal beslis weer daar bly.

Corne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Mooi skoon gewees, lekker gebly en met vriendelike mense.

Skoon en netjies. Goed toegerus, buiten vir 'n moeilike kurktrekker (vir 'n vrou). Tweede kamer se matrasse is bietjie dun, mens lê deur. Nie hangplek vir 4 handoeke nie, wat nog te sê van swemhanddoeke? Stort se glas is bietjie kort, mens stort die vloer papnat, miskien kan die stortkop se pyp verkort word? Die braailig sal goed wees as hy teenaan die ander huisie gemonteer is, tans braai mens in jou eie skaduwee. 'n Toeristeboekie sal goed wees op die koffietafel.

Roes in Vrede se terugvoer

Dankie baie vir jou terugvoering. Dit is altyd goed om te weet waar ons kan verbeter. Julle dalk nie wasgoed lyne opgemerk by laundry teen huis. Sal aandag gee aan stort glas, lig en kurk trekker. Toeriste boekies altyd daar maar miskien geneem deur vorige gaste. Ek sal dit vervang. Sal alle klagtes aanspreek.

Roes in Vrede
Elmarie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Everything you need - excellent value for money.

We will definitely be back! We stayed in a 2-bedroom unit with plenty of space. The kitchen was fully equipped. Trudie was a great host who assisted with all of our needs.

Ellen P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen P

Absoluut ongelooflik

Eienaars is absoluut wondeerlik en die verblyf eenheid is ongelooflik met alles wat nodig is en boonop baie netjies en mooi. Is baie veilig en kalm met baie min geraas. Sal definitef weer daar bly. Die pragtige hondjie het ek persoonlik baie geniet.

Anita H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Rustig, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Sal julle enige tyd aanbeveel.

Adele R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

Netjies, stil omgewing, vriendelik ontvang met aankoms.

Eenheid was skoon en netjies, stil omgewing, vriendelik ontvang met aankoms. Heerlik gebly.

Chantal O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal O

Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en gasvry.

Die Roetse is gasvrye mense. Ons het baie lekker daar gebly. Die plekkie is skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Waarde vir jou geld.

Roes in Vrede se terugvoer

Altyd lekker om sulke aangename gaste soos julle hier te hê!

Roes in Vrede
Nikita S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita S

Rustig en baie aangenaam.

Baie vriendelik en netjies.

Roes in Vrede se terugvoer

Bly julle het julle tyd hier geniet!

Roes in Vrede
Therina P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina P

Kuier baie geniet.

Alles gedoen wat ons wou. Waffle House die moeite werd.

Roes in Vrede se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet hier by ons!

Roes in Vrede
Natasha V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Die plekkie waarin ons gebly het was pragtig, en ons het net die beste diens gekry daar.

Die plek is pragtig, goeie diens en mooi skoon gewees. Jy hoef ook nie te gaan betaal om jou klere te laat was nie, daar is 'n laundry room wat jy kan gebruik. Ek sal weer daar bespreek in die toekoms sonder twyfel. Dit is rustig daar en niemand pla nie.

Andele M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andele M

Baie rustig, skoon en netjies, vriendelike en behulpsame eienaars.

Plek is baie mooi skoon en netjies. Alles wat mens nodig het is daar. Strand en inkopiesentrum 5 minute se ry.

Roes in Vrede se terugvoer

Dankie julle netheid en vriendelikheid was baie waardeer! Hoop om julle weer te sien!

Roes in Vrede
Wouter E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter E

Netjiese skoon verblyf.

Die eienaars is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Rika P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Was lekker naby alles en veilig.

Mense is baie vriendelik en behulp saam, sal weer daar bly!

Hester B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Vriendelikheid, behulpsaamheid en gasvryheid van eienaars was uitstekend.

Huisvesting was netjies en veilig en ek sal vir seker in die toekoms weer van hulle gasvryheid gebruik maak en dit aanbeveel aan my vriende.

Roes in Vrede se terugvoer

Altyd lekker om sulke vriendelike en netjies gaste te kry!

Roes in Vrede
Gerard A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard A

Very nice and peaceful.

Warm and friendly people.

Magda B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B

Genotvol.

Eienaars van Roes in Vrede is vriendelik en behulpsaam.

Christiaan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Pragtige plekkie en besorgde, goedhartige mense!

Wonderlike tyd gehad!

Johan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie lekker.

Goeie kliëntediens. Vriendelik. Plek baie netjies en skoon en daar was altyd hulp aangebied en seker gemaak ons is gelukkig.

Lance F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance F

Opregte mense, baie vriendelik en behulpsaam,

Fantastiese blyplek, Hennie en Trudie was baie behulpsaam en altyd gewillig om te help met enige vrae en advies, ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou, die area is baie rustig en veilig.

Jan L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Very nice and quiet.

Very nice people. They made us feel at home. The dog was friendly, and kept watch in front our flat each night.

Roes in Vrede se terugvoer

Altyd lekker om mense soos julle hier te kry!

Roes in Vrede
Duané V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Duané V

Not to bad.

Few things I would change like the shower.

Gerda K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K

Asemrowend.

Vriendelike mense. Het ons vakansie baie geniet. Is stil genoeg om te ontspan in rus en vrede. Sal beslis weer daar bespreek.

Roes in Vrede se terugvoer

Baie dankie Gerda! Altyd lekker om sulke vriendelike gaste te hê! Ja ons Roes en Rus in vrede hier!

Roes in Vrede
Louis L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Great.

Baie rustige verblyf. Die kragonderbrekings deur Eskom was probleem. Maar dit was nie so groot nie.

Roes in Vrede se terugvoer

Dankie jy en jou gesin was net 'n plesier om te ontvang. Ja die beurtkrag het die hele land geruk!

Roes in Vrede
Willem D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie lekker 3 dae, baie netjies huise waar ons gebly het en die eienaars was baie vriendelik gewees.

Sal Roes in Vrede vir enige van my familie en vriende aanbeveel. Ons wou kom rus vir 3 dae en dit het ons gedoen op roes en vrede.

Roes in Vrede se terugvoer

Baie dankie dis so lekker om sulke netjiese skoon gaste te akkommodeer! Sien uit daarna om julle weer te sien!

Roes in Vrede
Marinda K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Ons het heerlik gekuier by Roes in Vrede en sal dit graag aanbeveel.

Roes in Vrede sal ek graag aanbeveel. Die akkommodasie is bekostigbaar, netjies en uitstekend ingerig met alles wat 'n mens benodig. Dit is geleë in 'n rustige, veilige area. Baie dankie dat julle bygedra het om ons kort vakansie so lekker te maak. Ons sal enige tyd weer by Roes in Vrede gaan kuier.

Roes in Vrede se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Wens so daar was 'n plek waar ons 'n review oor gaste kon skryf. Dankie dat julle die plek so netjies en skoon gelos het, Ons sien uit om julle weer te sien!

Roes in Vrede
Gerhard K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Baie meer as wat ons verwag het vir die geld.

Roes in Vrede was baie akkommoderend en vriendelik - ons het 'n 2-jarige en hulle het selfs vir hom slaapplek gemaak. Baie vriendelike mense waar mens regtig net goed kan rus. Ons het vreeslik lekker gerus en sal weer gaan kuier.

Hennie E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Die plek is netjies en skoon.

Die "Bachelor" huisie is goed toegerus met als wat nodig is vir 'n selfsorg-vakansie.

Hennie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Roes in Vrede was a pleasant place to stay.

We were very pleased with our stay at Roes in Vrede. All the facilities that we needed were there. The owners were very helpful and pleasant. It is not far from shopping centres or beaches. The view for watching a sunset is absolutely amazing. My only suggestion would be a outside shower for when people come back from the beach and to clean their beach goodies. We had a pleasant stay and were welcomed and made comfortable from the day we got there to the day we left. Thank you so much Roes in Vrede. You will definitely be seeing us in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Roes in Vrede was 'n aangename plek om te bly.

Ons was baie tevrede met ons verblyf by Roes in Vrede. Al die geriewe wat ons benodig het was daar. Die eienaars was baie behulpsaam en aangenaam. Dit is nie ver van winkelsentrums of strande af nie. Die sonsondergang is absoluut verstommend. My enigste voorstel is 'n buitestort vir mense wanneer hulle van die strand af terugkom en hul strandgoedjies wil skoonmaak. Ons het lekker gebly en is verwelkom en gemaklik gemaak van aankoms tot vertrek het. Baie dankie Roes in Vrede. Julle sal ons beslis in die toekoms sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Roes in Vrede se terugvoer

Promise there will be an outside shower soon! Thanks for the suggestion, it's the only way we know what our guests need and want. Looking forward to seeing you again! I must say it is the best sunsets!

Roes in Vrede
Miliza N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miliza N

Pragtige, rustige omgewing, en vriendelike, gasvrye gasheer.

Baie rustige en vriendelike gasheer, netjiese en skoon eenhede, baie dankie.

Roes in Vrede se terugvoer

Dankie Miliza. Ek is bly julle het dit geniet.

Roes in Vrede
Brian F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Brian F

A bit of let down.

Furnishings worn. Old box TV and free view that mostly battled to even get radio channels. Warm water died in shower day 1, water died on night 6 (property valve?). WiFi (since deleted) as advertised grudgingly available. Braai in sad state. Garden mowers at 06:30 on Saturday. Issues over gate, fence held together with wire.

Roes in Vrede se terugvoer

Ek antwoord graag op die gas se resensie. Ek stem saam dis nie 'n platskerm TV nie, maar al die OVHD kanale is beskikbaar.
Na die Wi-Fi aan my uitgewys was het ons onmiddellik gesorg dat gas Wi-Fi het.
Die gas geyser kon ons nie aansit nie, want feitlik die hele suidkus was sonder water. Die Jojo tenk is beskikbaar gestel met 'n pomp sodat die gas ten minste water en warmwater kon hê. By gesê, ons was van baie min wat water gehad het.
Die tuinwerker begin eers 07:00 werk.
Jammer jy was enigste wat al ooit so goor verblyf gehad het.

Roes in Vrede
Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Rosa-rylaan 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51250251427c1094a01ba46d52e7781d31261635ca5281a8277ad5c1612a4f2df3ca66bfaa80512b745124705ae141b875ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R383 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 2 Mount Rosa Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.825021273259 30.388930903317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang