Roes in Vrede
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Armand D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese en netjiese.
Brandon V - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Elmarie V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Goed ingerig. Veilig. Vriendelike eienaars.
Freddy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en rustig, het lekker geslaap.
Delmarie M - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Wanda T - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Ryno O - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie lekker. Geen WiFi en badhandoeke nie.
Chanelle V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, privaat vakansie gevoel.
Charmaine D - Nov 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Willy R - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Eienaar baie behulpsaam.
Pieter R - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Roes in Vrede se terugvoer
Altyd lekker om sulke netjies en vriendelike gaste soos julle te kry! Altyd weer welkom!
Heidi N - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was lekker.
Corne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi skoon gewees, lekker gebly en met vriendelike mense.
Lees meerRoes in Vrede se terugvoer
Dankie baie vir jou terugvoering. Dit is altyd goed om te weet waar ons kan verbeter. Julle dalk nie wasgoed lyne opgemerk by laundry teen huis. Sal aandag gee aan stort glas, lig en kurk trekker. Toeriste boekies altyd daar maar miskien geneem deur vorige gaste. Ek sal dit vervang. Sal alle klagtes aanspreek.
Elmarie S - Nov 2021
Algehele gradering
Everything you need - excellent value for money.
Ellen P - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik
Anita H - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Adele R - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, stil omgewing, vriendelik ontvang met aankoms.
Chantal O - Mei 2021
Algehele gradering
Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en gasvry.
Roes in Vrede se terugvoer
Altyd lekker om sulke aangename gaste soos julle hier te hê!
Nikita S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en baie aangenaam.
Roes in Vrede se terugvoer
Bly julle het julle tyd hier geniet!
Therina P - Apr 2021
Algehele gradering
Kuier baie geniet.
Roes in Vrede se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet hier by ons!
Natasha V - Jan 2021
Algehele gradering
Die plekkie waarin ons gebly het was pragtig, en ons het net die beste diens gekry daar.
Andele M - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies, vriendelike en behulpsame eienaars.
Roes in Vrede se terugvoer
Dankie julle netheid en vriendelikheid was baie waardeer! Hoop om julle weer te sien!
Wouter E - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf.
Rika P - Mei 2021
Algehele gradering
Was lekker naby alles en veilig.
Hester B - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelikheid, behulpsaamheid en gasvryheid van eienaars was uitstekend.
Roes in Vrede se terugvoer
Altyd lekker om sulke vriendelike en netjies gaste te kry!
Gerard A - Mrt 2021
Algehele gradering
Very nice and peaceful.
Magda B - Okt 2021
Algehele gradering
Genotvol.
Christiaan L - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie en besorgde, goedhartige mense!
Johan L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Lance F - Okt 2020
Algehele gradering
Opregte mense, baie vriendelik en behulpsaam,
Jan L - Jan 2020
Algehele gradering
Very nice and quiet.
Roes in Vrede se terugvoer
Altyd lekker om mense soos julle hier te kry!
Duané V - Jan 2020
Algehele gradering
Not to bad.
Gerda K - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Roes in Vrede se terugvoer
Baie dankie Gerda! Altyd lekker om sulke vriendelike gaste te hê! Ja ons Roes en Rus in vrede hier!
Louis L - Mrt 2019
Algehele gradering
Great.
Roes in Vrede se terugvoer
Dankie jy en jou gesin was net 'n plesier om te ontvang. Ja die beurtkrag het die hele land geruk!
Willem D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker 3 dae, baie netjies huise waar ons gebly het en die eienaars was baie vriendelik gewees.
Roes in Vrede se terugvoer
Baie dankie dis so lekker om sulke netjiese skoon gaste te akkommodeer! Sien uit daarna om julle weer te sien!
Marinda K - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by Roes in Vrede en sal dit graag aanbeveel.
Roes in Vrede se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Wens so daar was 'n plek waar ons 'n review oor gaste kon skryf. Dankie dat julle die plek so netjies en skoon gelos het, Ons sien uit om julle weer te sien!
Gerhard K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie meer as wat ons verwag het vir die geld.
Hennie E - Jan 2019
Algehele gradering
Die plek is netjies en skoon.
Hennie C - Sep 2019
Algehele gradering
Roes in Vrede was a pleasant place to stay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Roes in Vrede was 'n aangename plek om te bly.
Ons was baie tevrede met ons verblyf by Roes in Vrede. Al die geriewe wat ons benodig het was daar. Die eienaars was baie behulpsaam en aangenaam. Dit is nie ver van winkelsentrums of strande af nie. Die sonsondergang is absoluut verstommend. My enigste voorstel is 'n buitestort vir mense wanneer hulle van die strand af terugkom en hul strandgoedjies wil skoonmaak. Ons het lekker gebly en is verwelkom en gemaklik gemaak van aankoms tot vertrek het. Baie dankie Roes in Vrede. Julle sal ons beslis in die toekoms sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roes in Vrede se terugvoer
Promise there will be an outside shower soon! Thanks for the suggestion, it's the only way we know what our guests need and want. Looking forward to seeing you again! I must say it is the best sunsets!
Miliza N - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing, en vriendelike, gasvrye gasheer.
Roes in Vrede se terugvoer
Dankie Miliza. Ek is bly julle het dit geniet.
Brian F - Okt 2019
Algehele gradering
A bit of let down.
Roes in Vrede se terugvoer
Ek antwoord graag op die gas se resensie. Ek stem saam dis nie 'n platskerm TV nie, maar al die OVHD kanale is beskikbaar.
Na die Wi-Fi aan my uitgewys was het ons onmiddellik gesorg dat gas Wi-Fi het.
Die gas geyser kon ons nie aansit nie, want feitlik die hele suidkus was sonder water. Die Jojo tenk is beskikbaar gestel met 'n pomp sodat die gas ten minste water en warmwater kon hê. By gesê, ons was van baie min wat water gehad het.
Die tuinwerker begin eers 07:00 werk.
Jammer jy was enigste wat al ooit so goor verblyf gehad het.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Rosa-rylaan 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang