Roger House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanning-straat 28, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Roger House is 'n bekoorlike selfsorghuis in Heroldsbaai. Hierdie pragtige huis bied die perfekte wegbreek naby die see en natuur.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea langsaan het rusbanke en 'n etenstafel met stoele geskik vir 8 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die dek waar gaste die seefront en vars seelug kan inneeem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Martjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Uitspanning-straat 28, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Roger House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanning-straat 28, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap