Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rogge Cloof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Duisende springbokke! Die natuurskoon is hard en genadeloos, maar wat dit mooi en sag maak, was die duisende springbokke, die baie mooi geriewe wat die geskiedenis bewaar en die vriendelike mense. Die tyd is verlore daar en ons het nie vir een oomblik aan die werk gedink nie. Baie dankie vir 'n mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die chefs verdien 'n spesiale komplement. Ons het ook die stargazing baie geniet. Heerlik gebly, was aangenaam verras met die kwaliteit van die etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende verrassing in die rivierbedding. Ons het elke oomblik geniet. Van sterre kyk tot jagluiperde. Eben was so vriendelik en behulpsaam. Wat 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike wegbreek. Ons het ons 2 dae by Rogge Cloof baie geniet. Moenie aktiwiteite in Sutherland beplan nie, dit is nogal 'n entjie en sou aanbeveel dat jy dan 'n dag of so in die dorp bly. Maar, as jy op Rogge Cloof is, hoef jy nerens heen te gaan nie. Daar is so baie aktiwiteite net daar. Eben was 'n baie goeie toerleier en het ons na die Cheetahs geneem asook die aand se sterrekyk behartig. Baie goeie kennis en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderful - wished we could have stayed longer! We had a wonderful stay at Rogge Cloof. Loved the peace and quiet, as well as the beauty of the reserve. The stargazing and astrophotography was superb. Eben was very knowledgeable and pitched it perfectly for us novice stargazers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chevon D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing - just the right timing for snow. We went for a little snow trip, and it was amazing. Rogge Cloof is so cozy and perfect for experiencing the Sutherland snow. The food was amazing, and the staff was so friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara L
1 nag
5.0
Jul 2024

Much more than anticipated. I was simply looking for a place to stay out of town for stargazing and a little me-time and found so much more than anticipated. Upon arrival, the host came out to greet with a refresher towel and option of a welcome juice or sherry. The original farm house is certainly worth touring, especially with such passionate, proud, and innately hospitable staff. One should actually stay a few days and take full advantage of all that Rogge Cloof has to offer: MTBing, Hiking, Stargazing, Birdwatching, Cheetah tracking, Wine tasting, Gin tasting, Springbok feeding, History Tours. And you don't even need to leave the premises as catering is available (dinner-bed-breakfast package plus à la carte lunch) as well as self-catering units should you prefer. The Orion Suites are generously equipped with a gas stove for boiling water for tea/coffee or to fill the hot water bottles, a wood-burning stove for warmth (wood provided), a very comfortable bed and bedding, plenty of blankets, towels, and natural drinking water. Another little welcome sherry sets the stage on the wooden deck for a magnificent landscape view where the stars (and springbok) are visible from horizon to horizon. A really nice touch was the field guide printed out in the Suite, showing the different species of birds and wildlife in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bella H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

No words can describe our visit. Definitely a hidden gem in the Karoo, we are already planning our next visit. One night is definitely not enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Amazing. Amazing friendly staff in the middle of nowhere and excellent chef.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag
5.0
Mei 2024

Ongerepte natuurskoon en baie bekwame gasheer! Wat 'n aangename ondervinding. Die plek is pragtig en rustig. Ons gids en gasheer het uit sy pad gegaan om 'n spesiale sterrekyk-ondervinding te bied, en dit was so spesiaal. Daar word absoluut moeite gedoen om te verseker dat mens se kuier uit die boeke is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Rogge Cloof, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMTY0MjNmLTUwMDItNDlmNC1hNTEwLWRjYWI4ZjZhZTg4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 R354 Rogge Cloof 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.523148963959 20.636731088162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang