Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rogge Cloof

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Rogge Cloof
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Malinda R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda R

Uitstekende verrassing in die rivierbedding.

Ons het elke oomblik geniet. Van sterre kyk tot jagluiperde. Eben was so vriendelik en behulpsaam. Wat 'n aangename ervaring.

Anzel J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel J

Heerlike wegbreek.

Ons het ons 2 dae by Rogge Cloof baie geniet. Moenie aktiwiteite in Sutherland beplan nie, dit is nogal 'n entjie en sou aanbeveel dat jy dan 'n dag of so in die dorp bly. Maar, as jy op Rogge Cloof is, hoef jy nerens heen te gaan nie. Daar is so baie aktiwiteite net daar. Eben was 'n baie goeie toerleier en het ons na die Cheetahs geneem asook die aand se sterrekyk behartig. Baie goeie kennis en vriendelik.

Jack S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack S

Wonderful - wished we could have stayed longer!

We had a wonderful stay at Rogge Cloof. Loved the peace and quiet, as well as the beauty of the reserve. The stargazing and astrophotography was superb. Eben was very knowledgeable and pitched it perfectly for us novice stargazers.

Chevon D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevon D

Amazing - just the right timing for snow.

We went for a little snow trip, and it was amazing. Rogge Cloof is so cozy and perfect for experiencing the Sutherland snow. The food was amazing, and the staff was so friendly and helpful.

Lara L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara L

Much more than anticipated.

I was simply looking for a place to stay out of town for stargazing and a little me-time and found so much more than anticipated. Upon arrival, the host came out to greet with a refresher towel and option of a welcome juice or sherry. The original farm house is certainly worth touring, especially with such passionate, proud, and innately hospitable staff. One should actually stay a few days and take full advantage of all that Rogge Cloof has to offer: MTBing, Hiking, Stargazing, Birdwatching, Cheetah tracking, Wine tasting, Gin tasting, Springbok feeding, History Tours. And you don't even need to leave the premises as catering is available (dinner-bed-breakfast package plus à la carte lunch) as well as self-catering units should you prefer. The Orion Suites are generously equipped with a gas stove for boiling water for tea/coffee or to fill the hot water bottles, a wood-burning stove for warmth (wood provided), a very comfortable bed and bedding, plenty of blankets, towels, and natural drinking water. Another little welcome sherry sets the stage on the wooden deck for a magnificent landscape view where the stars (and springbok) are visible from horizon to horizon. A really nice touch was the field guide printed out in the Suite, showing the different species of birds and wildlife in the area.

Bella H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella H

No words can describe our visit.

Definitely a hidden gem in the Karoo, we are already planning our next visit. One night is definitely not enough.

Danie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Amazing.

Amazing friendly staff in the middle of nowhere and excellent chef.

Marius V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Ongerepte natuurskoon en baie bekwame gasheer!

Wat 'n aangename ondervinding. Die plek is pragtig en rustig. Ons gids en gasheer het uit sy pad gegaan om 'n spesiale sterrekyk-ondervinding te bied, en dit was so spesiaal. Daar word absoluut moeite gedoen om te verseker dat mens se kuier uit die boeke is.

Lizette C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C

Lieflike plek!

Rogge Cloof was 'n belewenis in elke opsig. Pragtige plek, met personeel wat jou op die hande dra.

Camia H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Camia H

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Volgende keer bly ons langer.

Dit was baie lekker en die verblyf was ook baie netjies en goed ingerig.

Anneri N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri N

Koud, maar snoesig .

Heerlik gekuier, dankie!

Johan G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

'N juweel in koue Karoo, 'n moet as weer saamspeel om sterre te beleef.

Wat 'n juweel tussen nerens en erens, weer het saam gespeel en sterrekyk was ongelooflik.

Marika V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marika V

Goed.

Kos was uitstekend. Staf baie vriendelik en behulpsaam. Kon nie die (cheetah trekking) doen wat hoofrede vir bespreking daar was.

Allan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Allan B

Ok

Certain aspects of our stay were excellent. The cheetah visit and star gazing were excellent. Their cab sav is also excellent. A big negative for me was the distance from the main road to the lodge. Because of this we only stayed for 1 night and not 2 as booked. We have activities in Sutherland and did not want to drive along the road at night. The room was also cold and insufficient free wood was supplied.

Karin K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Stunning plek.

Dit is 'n pragtige plek, stunning. Dit het so lekker gereën daar. Baie gasvry en hulle kos was baie lekker gewees. Sal weer daar gaan bly.

Chris W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Waarde vir geld.

Goeie diens, verblyf in ou skeerhuis was uitstekend.

Renee V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Serene and heavenly!

A very beautiful and stylish destination, highly efficient and friendly staff (Cara you are an angel!). Meals were exceptional, served in a magnificent dining room with a crackling fire. Full moon overexposed the sky, without losing the magic! Well done Team Rogge Cloof, be proud of all you achieve and present.

Venessa D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Sprokiesmooi.

Vriendelike, warm ontvangs. Admin was baie vinnig gewees en toe is ons op pad na ons kaja vir die naweek. Wat 'n aangename verrassing. Kaggel was natuurlik dadelik aangesteek en nie lank daarna nie toe is die biltongsop warm en die rooiwyn oop. Gerieflik ingerig. Genoeg warm komberse vir die brrrrr nagte. Lekker soet boorgatwater om te drink. Baie sterk Wi-Fi sein, geen probleme met dit ondervind nie. Kliëntediens uit die boonste rakke. Ons sou net 'n paar dinge wou voorstel? 1) Met respek vir die ouderdom van die huis, wil ons voorstel dat die vensters en die deur in die kamer meer deeglik geseël word. Die wind kom erg in en die kamer word super koud. Die kaggel se hitte kan nie die hele plekkie warm maak nie weens dit. 2) Van 'n kombuisperspektief. Net een of twee meer kleiner potjies vir die wat wil kleiner kook (soos bv. vir 2 mense) en dan net 'n ekstra pan. Die wasbak was 'n uitdaging, maar ons het hom gewen. Verder was dit super super spesiaal, veral toe die sneeu val en ons die rustigheid en die mooi van die natuur in so 'n awesome plekkie kon geniet. Julle sien ons vir seker weer en weer in die winter.

Dylan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan D

Fantastic experience.

Excellent food. Beautiful location. Great staff.

Lizanne V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V

Fantastiese plek met uitstekende diens.

Ons het die verblyf en restaurant verskriklik geniet en sal defnitief teruggaan na Rogge Cloof.

Dassen N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dassen N

Amazing location. Beautiful accommodation. Night views are stunning.

This was an amazing stay in Sutherland to go and see SALT. Great accommodation and the restaurant dinner was excellent. The staff were fantastic. Cara and Henry, thank you.

Hannelie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Fantasies.

Hierdie is een van die mooiste plekke waar ons nog was. Fantastiese diens, heerlike etes en pragtige kamers. Hulle maak ook heerlike wyne.

Stephan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M

Heerlike Karoo-wegbreek.

Rogge Cloof is 'n pragtige natuurreservaat in die Sutherland omgewing. Daar is groot troppe springbokke te sien, selfs binne in die lodge area. Die huis waarin ons gebly het (Oryx), is baie mooi en ruim. Die personeel is baie bekwaam en vriendelik.

Johanna G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna G

Amazing!

Pragtig, mooiste uitsig van my bed af. Afgeleë, sal aanbeveel vir langer as 'n dag of twee.

Hector D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector D

Wegbreek na stilte van die natuur.

Ons wou net in die karoo gaan uitspan.

Johan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Gerieflike chalet met 'n kaggel teen die koue.

Personeel gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Rob M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M

Great atmosphere and passionate staff.

Unique location, peaceful, great service, excellent food and wine tasting a must.

Dalene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M

Baie lekker gebly.

Ons was baie aangenaam verras. Die verblyf is luuks en mooi geleë. Personeel baie gaaf en ons het die wynproe, sterrekyk en stap baie geniet. Kos was heerlik wat deur 'n jong, talentvolle sjef voorberei was. Ons kon ook die rugby kyk by die hoofgebou wat lekker informeel was saam met die personeel. Sal dit definitief aanbeveel vir mense wat van rustigheid en mooi natuur hou.

Yolande V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Onvergeetlike naweek.

Ons is op die hande gedra vanaf die intrapslag wat Sumari ons verwelkom het. Rogge Cloof het ongelooflik baie om te bied. Ons het die Nature and Fossil Drive, Star Gazing en wynproe gedoen. Cara, wat ons op al die uitstappies geneem het, ken haar storie en haar entoesiasme is aansteeklik. Sy het baie moeite gedoen (ons onder andere geneem om die jagluiperds te sien wat by die boma was) en het verseker dat ons 'n onvergeetlike naweek gehad het.

Kerensa P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerensa P

Absolutely beautiful, serene and peaceful.

Customer service is amazing. Thank you team and especially Cara.

Lynette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Warm, vriendelike gasvryheid en lekker bederf.

Die aandete sowel as die ontbyt was smaaklik. Die chef ken sy storie. Die wyn van Rogge Cloof is aan te bevele. Die diens is uitstekend. Die chalet is baie goed toegerus met 'n heerlike kaggel en meer as genoeg hout.

Errol B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Errol B

Excellent upmarket location near to Sutherland. Great food. Excellent accommodation and facilities.

Staff very pleasant and helpful.

Carol H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Pragtige ligging, uitstekende eenhede, gasvryheid en beste sterrehemel.

Baie beslis aan te beveel!

Rogge Cloof se terugvoer

Beste Carol

Baie dankie vir die heerlike terugvoer. Ons deel dit graag met die personeel en geniet hulle groot glimlagte wanneer hulle dit hoor.

Kom kuier gerus weer.

Groete, Rogge Cloof span.

Rogge Cloof
Hendrik S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Uitsonderlik

Ons wil baie dankie sê aan Andre en die personeel vir uitsondelike diens en gasvryheid. Ons was bevoorreg om die sneeu te beleef maar met die uitkomslag kon ons bakkie nie die bult wat toegesneeu was uit nie en het Andre ons met sy ervaring uitgehelp. Baie dankie.

Rogge Cloof se terugvoer

Beste Aletta
Baie, baie dankie vir die heerlike terugvoer, dit maak ons almal se dag!
Hoop ons sien julle weer hier by Rogge Cloof!
Groete, Andre & Rogge Cloof Span

Rogge Cloof
Pj S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pj S

Vir die prys was dit teleurstellend.

Dit was sneeutyd en die gas heaters het nie gewerk nie so ons kon nie die aand stort nie. Ons het die volgende oggend weer probeer en dit het toe ook nie gewerk nie. Die eenheid slaap 4. Ons was 3. Vriende van ons (twee mense) wou graag join. Ons het gevra of ons twee ekstra persone kon bring, en was bereid om te betaal vir die (een) ekstra persoon, maar dit was nie toegelaat nie, alhoewel daar meer as genoeg plek was om 'n ekstra persoon te kon akkomodeer. Ons was bereid om ons eie beddegoed vir die ekstra persoon te bring etc. Dit in sneeutyd, wanneer plek in Sutherland baie beperk is. Teen R4000 per aand.

Elizabeth F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Pragtig, wens ons kon langer bly.

Dit was baie koud maar die verblyf is heerlik knus.

Rogge Cloof se terugvoer

Beste Elizabeth,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor julle kuier by Rogge Cloof. Die koue wat julle gedurende September ervaar het, het voortgeduur tot diep in November en ons begin nou eers glo dis somer! Die geslote sirkulasie stofies in die eenhede het oortyd gewerk om almal lekker warm te hou!

Mooi bly en dankie weereens dat julle Rogge Cloof besoek het. Ons hoop ons gaan julle weer sien in die toekoms.

Rogge Cloof
Corné G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G

Fantasties.

Was baie vriendelik ontvang op die plaas! Ons het laat aangekom, maar Corlia was reg vir ons en het ons gou tuis laat voel! Verblyf is uitstekend met alles wat nodig is ─ selfs 'n kaggel in die eenheid wat help teen die koue van Sutherland! Sterre was asemrowend! Sal weer terug wees!

Rogge Cloof se terugvoer

Beste Corne,

Ai, dis lekker om sulke terugvoer te kry - ons waardeer dit opreg! Baie dankie en wees verseker dat dit vir ons heerlik is om ons gaste te bederf.
Ons hoop julle kom kuier weer vir ons sodat julle meer van Rogge Cloof kan ervaar.

Vriendelike Groete
Rogge Cloof Span

Rogge Cloof
Christelle M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Ongelooflik!

Pragtige plek! Ons gesin was bevoorreg om in die sneeu te kon speel, dit was omtrent 'n wintersprokiesland. Bestuur baie vriendelik en gasvry.

Rogge Cloof se terugvoer

Beste Christelle,
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons is bly julle kon die sneeu geniet hier by ons. Verdere sneeu die winter lyk onwaarskynlik, so dit maak dit nog meer spesiaal. Ons hoop julle kom weer vir ons kuier iewers in die toekoms.
Vriendelike groete
Corlia

Rogge Cloof
Dean S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean S

Awesome service, really felt like everyone we dealt with at Rogge Cloof had our best interest at heart. Thank you!

My family and I were really impressed by the level of service we received from everyone at Rogge Cloof. Our game driver, André, aka Oom Piet, was really entertaining and tried his best to prevent us from freezing on the drive. Anna-Marie was very welcoming and made us feel right at home when we arrived and when we left. The accommodation was perfect, thanks to the fireplaces that we kept burning from the time we arrive till the time we departed. I really need to get me one of those fire places! Driving to the lodge/cottage through the reserve was amazing, even while driving my hatchback Hyundai i20. We're looking forward to visiting again, hopefully we'll get some snow the next time we visit!

Rogge Cloof se terugvoer

Dear Dean

It was such a pleasure hosting you here at Rogge Cloof. 'Oom Piet' remembers your outing with fondness! He says you must come back soon - then he will take you for a swim, as the temperatures are heating up nicely!
Thank you for the kind review. It was really nice meeting all of you and we hope to have you back at Rogge Cloof soon.

Kind Regards
Rogge Cloof Team

Rogge Cloof
Charmyne V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmyne V

Ons sal Rogge Cloof absoluut aanbveel!

Van die begin tot die einde was dit wow! Baie vriendelike personeel en ons moet André uitsonder. Hy het ons op 'n Sondagmiddag 14:00 soos eregaste ontvang! Ons beveel Rogge Cloof beslis aan vir enige reisiger. Skoon, netjies en baie lekker ontbyt met vriendelike personeel.

Rogge Cloof se terugvoer

Hallo Charmyne

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit is altyd heerlik om van ons gaste te hoor, dat hulle dit hier op Rogge Cloof geniet het.
Die ervaring was ook wedersyds, ons het julle as gaste regtig geniet en waardeer. Dit maak elke uur hier by Rogge Cloof die moeite werd.

Groete
Rogge Cloof span

Rogge Cloof
Annemarie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Ongelooflik!

Ek het 'n stukkie van my hart in die Karoo verloor! Rogge Cloof is 'n stukkie hemel of aarde. Ek is baie dankbaar en bevoorreg dat ek dit ontdek het! Sal beslis terug wees so gou en gereeld moontlik!

Rogge Cloof se terugvoer

Hallo Annemarie
Baie dankie vir die heerlike 'review'.
Groete
Rogge Cloof Span

Rogge Cloof
Wouter S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S

Ongelooflik met sneeu daarby. Beste twee dae!

Vandat ons gearriveer het, het ons die beste behandeling ontvang. Die personeel was uitstaande. Die huisie gesellig. Die beddens goed vir 'n koning. Hoogtepunt die kaggel met oorgenoeg hout en sneeu sneeu sneeu. Die Scotte kom weer.

Rogge Cloof se terugvoer

Hallo Wouter

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer dit opreg en sien uit na die Scotte se volgende kuier.

Groete
Corlia

Rogge Cloof
Jaco W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

100%.

Goeie bestuur en personeel. Vriendelik en gaan die ekstra myl vir gaste. Die verblyf is baie netjies en het alles wat gaste benodig. Groot verskeidenheid wild en voëls gesien. Sal vir seker Rogge Cloof aanbeveel.

Rogge Cloof se terugvoer

Beste Jaco,

Baie dankie vir jul kuiertjie en goeie terugvoer. Julle is pragtige mense en ons kan net dankbaar wees as ons sulke gaste ontvang wat ook die rustigheid van die plaas waardeer en geniet.

Mooi bly,
Andre, Corlia en die Rogge Cloof span

Rogge Cloof
Yolandi P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P

Onverwagse Wonderlikheid!

Rogge Cloof was 'n onverwagse gelukkie wat ons getref het. Ons het net 'n dag voor die tyd besluit om Sutherland toe te gaan en het toe besluit op Rogge Cloof. Dit is 'n fantasiese plek! Die plaas is 16 hektaar en hulle is deel van die Black Sky Reserve wat beteken dat daar geen buite ligte in die aand brand nie en hulle gebruik solar energie. Die mense daar is fantasies. Dit voel eerder asof jy by goeie vriende gaan kuier. Van die ontvangs area waar jy jou sleutels optel, is dit nog 11 km na die huisies waar mens bly. Dit is tjoepstil en jy kry absoluut vrede vir jou siel. Daar is heelwat wild (meestal bokke) en baie paadjies wat jy rondry om hulle te sien. Die huisies is fantasties toegerus, met groot vensters om die omgewing te kan beleef. Ontbyt was ook by die tarief ingesluit, wat 'n aangename ervaring was. Al die personeel is vreeslik vriendelik! Ons is net jammer dat ons net vir een aand kon bly! Rogge Cloof sal ons beslis gou weer sien, maar volgende keer is dit vir langer!

Rogge Cloof se terugvoer

Beste Yolandi
Baie dankie vir die pragtige resensie. Jy is reg, julle het as gaste hier aangeland en as vriende vertrek.
Ons vertrou ons sien julle sommer nog baie male hier op Rogge Cloof.
Groete
Andre, Corlia en die Rogge Cloof span.

Rogge Cloof
Ria D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Amazing, quiet and relaxing - Quiet!

A place away from the rat race. A place where you can find yourself away from your mobile phones etc.

Rogge Cloof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is in ekstase as ons gaste hier by Rogge Cloof rustigheid vind weg van al die daaglikse doenigheid.

Rogge Cloof
Michael J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michael J

Excellent people, excellent location, but sadly not value for the price.

Excellent people, excellent location, but expected more for the price they charged for this place. Having visited hundreds of similar places before, this was truly the most expensive offering for what we got. Nothing wrong with it - Amanda and Andre specifically was great as well, breakfast was excellent and the location is superb, but not worth R3800 per night for 4 adults. No gas heaters available in unit either.

Rogge Cloof se terugvoer

Dear Michael

Thank you for your review of Rogge Cloof. We appreciate your feedback as it assists us in understanding our clients' expectations and needs.
Although the units have fireplaces, for which we provide a daily supply of wood, we have decided to make gas heaters available to our guests, at a fee for the gas, as some prefer a gas heater to a hot water bottle, especially when they retire to bed. Unfortunately, the weather does not always allow guests to enjoy the full value offered by Rogge Cloof.

Once again, thank you for the kind review and we do hope that you will visit Rogge Cloof again to enjoy all that there is to offer.

Regards
Rogge Cloof Team

Rogge Cloof
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Rogge Cloof, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMTY0MjNmLTUwMDItNDlmNC1hNTEwLWRjYWI4ZjZhZTg4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 R354 Rogge Cloof 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.523148963959 20.636731088162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang