Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roggevlei Farmhouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Roggevlei Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lauren D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

Absolutely wonderful.

My parents, brother, husband and I spent the weekend at Roggevlei Farmhouse over the weekend and had a wonderful time. The house is comfortable and has everything you need. We had great weather on the Saturday and walked on the rocks/velt with beautiful views. Then we were lucky to have snowfall, about 7cm thick all over from Sunday to Monday. Our dog loved it too.

Willo V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willo V

Natuurskoon, stilte, afgelee.

Ons het heerlik gekuier as gesin op die asemrowende plaas, vol geskiedenis, pragtige natuur en die pragtigste sonsondergange wat jy aan kan dink.

Niquita C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niquita C

Great get away.

Lovely home and great escape from the busy town.

Trevor E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor E

Great value for your buck.

We celebrated our 34th wedding anniversary on the farm and we were pleasantly surprised as it's great value for money and very well equipped. The owner was immediately available via WhatsApp to make our stay even more pleasant.

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

We are delighted that you enjoyed your stay. Please visit us again.

Roggevlei Farmhouse
Hannes L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Lente wegbreek met sneeu op die berge. Heerlike Bokkeveld huis.

Baie mooi area, baie lekker gebly in heerlike huis.

Wilma R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R

Pragtige omgewing. Woning goed toegerus.

Veilige staproetes in die natuur.

Candise J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candise J

A slice of heaven in the cold.

We had a great weekend stay with our dogs, the house was very well-equipped and very peaceful. We will definitely go back soon.

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay. You are very welcome back. The flowers in spring time is a sight to behold. September/Oktober

Roggevlei Farmhouse
Corlia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

Sielerus.

Ons het heerlik gekuier op die plaas. Het die mooi omgewing en rustigheid geniet. Lang ente gaan stap en die plaas verken. Die huis is ruim, netjies en goed toegerus vir gerieflike verblyf. Die kombuis is veral goed toegerus. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Sal Roggevlei Farmhouse beslis aanbeveel.

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier by ons. Kom asseblief weer.

Roggevlei Farmhouse
Anneke D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke D

Rustig.

Baie mooi en naby Kaleo.

Megan L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Baie lekker gebly! Rustigheid vir die siel.

Roggevlei is baie spesiaal. Ek sal definitief weer wil kom kuier en die kliprante agter die huis meer en verder wil gaan verken. Ek het my oorbly baie geniet. Plaaslewe is die beste lewe. My hond het dit ook baie geniet.

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

Ons is baie bly julle, jy en jou hond, het lekker gebly by Roggevlei. Julle is baie welkom.

Roggevlei Farmhouse
George S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Rustig en netjies.

Baie mooi huis en omgewing diep in natuur. Die kinders en hond het lekker op die gras gespeel. Ons het lekker binne en buite gebraai en 'n paar keer gaan stap. Die sonsondergange was mooi en dit was opwindend om die bokkies so naby aan die huis te sien. Ons het ons drie aande baie geniet. Alles wat nodig is was verskaf (hout, blitz, vuurhoutjies, koffie, suiker, melk, beskuit, handdoeke, komberse, seep, ens). Alles verskaf is ook ongewoon van baie goeie gehalte, veral die sepe (Dove en Radox). Alles werk. Net 2 sterre vir ligging vir 2 redes. Die huis is 15-20min se ry met grondpad van die hoofpad af. Grondpad is egter goed, plus ons het bakoor jakkalse en arende op pad gesien. Hierdie inligting moet egter op advertensie beskikbaar gemaak word. Vir ons is dit lekker om so diep in natuur te bly om bietjie weg te kom van alles. Dit was dus ekstra hartseer om so baie rommel te sien as mens suid stap van die huis (blikkies, glas, dakplate). Ek wens daar is iets wat julle hieraan kan doen. Ek wil dit net 100% duidelik maak dat die huis gronde self is silwerskoon.

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gekuier het by Roggevlei. Baie dankie vir die terugvoer en aanbevelings.

Roggevlei Farmhouse
Nina J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J

Heerlike wegkom ervaring.

Ek kan beslis Roggevlei Farmhouse aanbeveel vir diegene wat net bietjie uit die geharwar wil wegkom. Vele plekke vir plaaspad- en bergstappe. Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het, van binnebraai, verwarmers, en 'n elektriese kombers vir die koue aande. Ons 3 nag beplande langnaweek het binne die eerste dag by Roggevlei 'n 4 nag langnaweek geword. Dit was so mooi en rustig, 3 dae was net té min om al die stappe te kon doen. Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle sien ons beslis weer.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Julie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie M

Beautiful cottage in quiet tranquil location.

Very friendly and helpful owners.

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

We are delighted that you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again in the near future.

Roggevlei Farmhouse
Casper C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper C

Baie lekker!

Rustig, pragtige wêreld, waarde vir geld!

Karin K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

If you are looking for time out and a quite place to find peace, this is it.

The house is beautifully situated on a working farm. It's ideal if you are looking for a place to go hiking/walking and are interested in rocks (they have fossils), wildlife, flowers and general beauty.

Victoria G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victoria G

Peaceful and comfortable.

We stayed at Roggevlei as a base for a day trip to Katbakkies Pass. We thoroughly enjoyed our time there.

Martin K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin K

Rustige plaasverblyf, met alle geriewe wat 'n mens nodig het, soos in jou eie huis!

Ons het alles gekry waarna ons gesoek het by Roggevlei Gasteplaas. Ruim, rustige en netjiese privaat verblyf met die beste kwaliteit beddegoed waarvoor mens kan vra. Die goed ingerigte kombuis (met die heerlikste beskuit wat die gasvrou vir ons gebak het) is 'n groot pluspunt. Ons is kranige stappers en kon die plaas op verskeie maniere verken, of dit nou was om oor die koppie te stap, of net die gewone grondpaaie te neem. Ons kleinkind kon heerlik op die groen grasperk baljaar en ek sou dink dat mense wat hul fietse saamneem, dit baie sal geniet om op die grondpaaie te ry. Die heerlike stilte is die perfekte manier om af te skakel en net jou batterye weer te herlaai!

Erika P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Dit was nie ons eerste kuier op hierdie wonderlike plaas nie, en sal ook nie ons laaste wees nie. Dis nou 'n gunsteling.

Die huis is pragtig en massief, en alles wat jy nodig het, is daar, insluitend kalmte, spasie en avontuur. Die omgewing is hartbreuk-mooi en daar is so baie om te doen en te sien. Die gashere is gawe mense en die akkommodasie is silwerskoon en gemaklik. Boek maar - jul sal nie spyt wees nie. Ons gaan gereeld terug!

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons lekker wanneer gaste ons huis en omgewing geniet. Gewoonlik kuier die hondekinders baie lekker saam. Julle is altyd baie welkom by ons.

Roggevlei Farmhouse
Roger C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger C

Loved the laid back tranquility of Roggevlei. We will surely return. Thanks very much.

All the amenities are there for an extended stay, the mountain just behind the house has days of exploring to it. Amazing rock features.

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

You are very welcome. The mountain surely has days of exploring possibilities. Being in nature and the peace and quiet is good for the soul.

Roggevlei Farmhouse
Erika P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Dit was ongelooflik lekker! Een van die lieflikste ervarings wat ons nog gehad het.

Die akkommodasie is 'n pragtige historiese huis, modern opgeknap, heerlik ruim en toegerus met alles wat nodig is, en meer. Die plaas en omgewing is hartbreek mooi en die eienaars het ons soos royalty behandel. Beste van alles - ons honde was ook welkom, en het hul gate uit geniet. 'n Plaasvakansie soos min!

Stiaan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan B

Besonderse verblyf weg van die stadslewe.

Ons het die nuwe jaar weg begin as 'n groep van 4 mense met ons drie honde. Die plaas is beslis iets besonders. Die honde het hulself gate uit geniet en net so ons deur absoluut niks te doen bedags behalwe rus nie. Soggens kon mens vir ure gaan stap en saans kuier almal lekker rondom die vuur. Sal beslis weer teruggaan.

Roggevlei Farmhouse se terugvoer

Ons is bly dat julle Lekker gekuier het by Roggevlei en sien uit om julle weer te ontvang.

Roggevlei Farmhouse
Peter S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Wonderfully remote with big sky views, owls, buck and silence.

A real old time Cape cottage but very well equipped. It even has an extensive library - art, history, politics, natural history etc. No activities except strolls in the farmlands or into the rocky crags behind, but endless views and peace. A perfect place for a retreat with good friends and good food. Highly recommended.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7233fa33c1457915b0501005b7e17880799875868459f4252a7cd06f9f7811cd59a48f841e6ef6c75ae9208fecb381aa7019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.133333333333 19.463055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang