Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roggevlei Farmhouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lauren D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Absolutely wonderful. My parents, brother, husband and I spent the weekend at Roggevlei Farmhouse over the weekend and had a wonderful time. The house is comfortable and has everything you need. We had great weather on the Saturday and walked on the rocks/velt with beautiful views. Then we were lucky to have snowfall, about 7cm thick all over from Sunday to Monday. Our dog loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willo V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Natuurskoon, stilte, afgelee. Ons het heerlik gekuier as gesin op die asemrowende plaas, vol geskiedenis, pragtige natuur en die pragtigste sonsondergange wat jy aan kan dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niquita C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Great get away. Lovely home and great escape from the busy town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great value for your buck. We celebrated our 34th wedding anniversary on the farm and we were pleasantly surprised as it's great value for money and very well equipped. The owner was immediately available via WhatsApp to make our stay even more pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Roggevlei Farmhouse
We are delighted that you enjoyed your stay. Please visit us again.

Hannes L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Lente wegbreek met sneeu op die berge. Heerlike Bokkeveld huis. Baie mooi area, baie lekker gebly in heerlike huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Pragtige omgewing. Woning goed toegerus. Veilige staproetes in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

A slice of heaven in the cold. We had a great weekend stay with our dogs, the house was very well-equipped and very peaceful. We will definitely go back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Roggevlei Farmhouse
We are glad that you enjoyed your stay. You are very welcome back. The flowers in spring time is a sight to behold. September/Oktober

Corlia D
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Sielerus. Ons het heerlik gekuier op die plaas. Het die mooi omgewing en rustigheid geniet. Lang ente gaan stap en die plaas verken. Die huis is ruim, netjies en goed toegerus vir gerieflike verblyf. Die kombuis is veral goed toegerus. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Sal Roggevlei Farmhouse beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Roggevlei Farmhouse
Ons is bly julle het lekker gekuier by ons. Kom asseblief weer.

Anneke D
Kort verblyf
4.4
Nov 2023

Rustig. Baie mooi en naby Kaleo.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Megan L
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie lekker gebly! Rustigheid vir die siel. Roggevlei is baie spesiaal. Ek sal definitief weer wil kom kuier en die kliprante agter die huis meer en verder wil gaan verken. Ek het my oorbly baie geniet. Plaaslewe is die beste lewe. My hond het dit ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Roggevlei Farmhouse
Ons is baie bly julle, jy en jou hond, het lekker gebly by Roggevlei. Julle is baie welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7233fa33c1457915b0501005b7e17880799875868459f4252a7cd06f9f7811cd59a48f841e6ef6c75ae9208fecb381aa7019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.133333333333 19.463055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang