Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roggevlei Farmhouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Roggevlei Farmhouse is 'n pragtige geskiedkundige plaashuis op 'n rustige plaas 45 km vanaf die dorpie Ceres. Geleë in 'n skilderagtige vallei omring deur berge, bied die plaas gaste 'n rustige toevlugsoord met skilderagtige plattelandse skoonheid en lappieskombers van plaasgrond.

Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n volledige badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kooktoebehore. Die huis beskik ook oor 'n binnebraai-area

Doendinge om in die omgewing te geniet, sluit voetslaan in die berge, fietsryroetes op die plaas, voëlkyk, ritslyne in Ceres en 4x4-roetes in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Roggevlei Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roggevlei Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7233fa33c1457915b0501005b7e17880799875868459f4252a7cd06f9f7811cd59a48f841e6ef6c75ae9208fecb381aa7019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.133333333333 19.463055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang