Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rohrs Farm Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Rohrs Farm Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louis D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Netjiese skoon geriewe en meer as voldoende vir ons behoeftes.

Ons het net vir een nag gebly en dit was baie lekker. Geen klagtes of probleme gehad nie.

Engela V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Fantasties.

Heerlik geslaap. Plek is skoon en netjies en die plaas is rustig, vreedsaam en veilig. Goeie oornagplek en die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Anthony B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Perfect.

Awesome venue and perfect accommodation, and the hostess was perfect as always. Thank you.

Hendri F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri F

As aktiwiteite in Mkhondo gedoen moet word, sou ek nie hier oorbly nie.

Die verblyf en fasiliteite opsigself is in lyn met die prys van akkommodasie, maar die ontvangs was baie koud. Ek vermoed dit was suiwer omdat ek oppad moes bel om aanwysings te kry om by die plek uit te kom. Daar was sekere faktore wat my nie op die "spot" kon plaas om by die plek uit te kom nie, maar daar was geen belangstelling wat verkeerd was nie. Ek is eerder aangevat omdat ek nie die Whatsapp instruksies gevolg het nie. MTN sein oppad was plek-plek swak, wat 'n impak op mobiele data gehad het en dus Google Maps ook beïnvloed het. Die geskrewe Whatsapp-instruksie was dat ek by 'n 3de robot regs moet draai. By die 1ste robot was die hoofstraat toe weens padwerke, en moes ek 'n "detour" neem wat beteken ek het nie by 'n 3de robot uitgekom nie. Verder was die instruksie dat die gastehuis "17 km uit Piet Retief" is. Die vraag vanaf 'n vreemdeling is, wanneer is jy reeds uit die dorp om die 17 km te begin meet? Hierdie instruksie beteken net mooi niks nie. By die verblyf het ek ook ervaar dat daar geen MTN selfoon sein was nie. Verdere toeligting kan verskaf word indien nodig. Mens sou ook verwag dat jy meegedeel sal word of daar WiFi is of nie, en indien wel, die "password", maar dit is ook nie gekommunikeer nie. Ek is die voorloper van heelwat ander vriende en bekendes wat in die nabye toekoms Piet Retief (Mkhondo) sal besoek. Hulle moet sekere besluite neem, onder andere oor akkommodasie, op my aanbeveling, maar hierdie een gaan nie werk nie.

Maria C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Rustige plaasverblyf.

Was vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Voertuig het veilig voor die deur gestaan. Lekker geslaap in skoon en netjiese eenheid met die wonderlikste stort.

Carla P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Rustig.

Baie rustige omgewing, baie netjies. Gemaklike plek in die sitkamer en eetsaal om te sit en nog bietjie werk te doen voor die son ondergaan.

Chris W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Great hosts and great location.

Thank you, we were very happy with our stay. Lovely breakfast.

Sharon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Epic for a en-route stay over!

Really beautiful, the gardens surround the cottage. The friendly owner is there to greet you on arrival, very accommodating and efficient. Will definitely recommend it.

Anthony B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Very nice venue.

Well received and the dogs were lovely dogs!

Sonja J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

The farm guesthouse is beautiful just outside town.

Friendly welcoming and linen clean and fresh. The room has everything you need to overnight. The grass and trees with beautiful garden.

Dave W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave W

Good.

Adequate for what we needed.

Ann B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann B

Baie aangename en vriendelike gasheer/-vrou, pragtig skoon en toegerus vir oornaggaste. Baie bokke, volstruise, blouwildebeeste ens. in kampe naby die huis.

Dis ongeveer 17 km uit die dorp uit, maar die plaasatmosfeer maak dit die moeite werd!

Tinus W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Plaasrus in swierige styl.

Hierdie plek is asemrowend. Pragtige tuine, vriendelike gasvrou, super skoon en netjiese kamers. Alles werk, met een woord, onvergeetlik. Baie dankie Gruhen.

Anita P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Was rustig, gerieflik en privaat.

Die plek is in die natuur geleë met die klank van voëltjies wat sing in die oggend. Lekker rustig, veilig en als wat jy nodig het.

Gerda A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda A

Ontvangs was vriendelik. Lekker geslaap en lekker ontbyt.

Baie dankie vir die gasvryheid.

Manie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie S

Only stayed over for one night. Had a great time.

Very friendly people. Well worth the money and had a very good overall experience. Would definitely stay there again if I'm ever in that area again.

Gail P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P

Relaxing

We really enjoyed it. Peaceful.

Gail P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P

Peaceful.

Beautiful place. Very comfortable beds. Very welcoming.

Jinnie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinnie S

Heerlik huislik, baie netjies en gerieflik. Fasiliteite baie goed. Beveel sterk aan.

Pragtige tuin en gastekamers.

Franci V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V

Heerlik!

Dis 'n pragtige omgewing en die smaaklike ontbyt was beslis waarde vir geld! Baie hartlike ontvangs gehad deur gasvrou. Ons sou net sagter kopkussings verkies het.

Gea M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gea M

Rustige plaas met mooi uitsig.

Ons het lekker gekuier op die plaas in 'n ruim kamer, alleen die bad was te klein vir 'n volwasse mens. Heidrun het lekker aandete en ontbyt vir ons gemaak.

Leon S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Stilte om van te droom.

Ons ruim woonplek het alles wat mens nodig het om in gerief selfs vir langer as oornag te bly en meer! Ons het die mooi uitsigte, skoon lug en mooi tuin baie geniet. Heidrun het haarself ook as uithaler kok bewys deur vir ons 'n heerlike aandete en ontbyt voor te sit.

Francois R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

'n Pragtige omgewing met heerlike verblyf en vriendelike mense.

'n Pragtige omgewing met heerlike netjiese en skoon verblyf. Die selfsorg-eenheid is 'n wenner. As jy hou van die plaasomgewing, wyd kyk en stilte is hierdie net vir jou!

Lizette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Rustig.

Was baie stil, veilig en rustig met mooi uitsig en tuine.

Beverly W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverly W

Comfortable and suitable.

This was a good place to stay and we are looking and coming back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik en geskik.

Dit was 'n goeie plek om te bly en ons sien uit daarna om terug te kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wessel B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel B

Ontspannend!

Heerlike verblyf op 'n pragtige plaaswerf. Goeie privaatheid, gemaklike toegang en goeie fasiliteite. Slaapkamers is pragtig en netjies.

Mia A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A

'n Juweel van 'n gastehuis!

Rohrs is rustig, netjies, skoon en veilig. Boonop uitstekende waarde vir geld. Die ideale plek as jy wil ontspan en wegbreek. Die pad uit die dorp is goed en mens is blitsvinnig by die gastehuis. Ek het heerlik op die stoep gesit met die kat op my skoot en boek gelees. Net nou en dan opgekyk om die pragtige tuin en uitsig te bewonder en na die voëllewe te kyk.

Jan N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

'n Lieflike plek met 'n besonderse uitsig.

Heidrun en Remo is baie gasvry en het ons gul ontvang. Die kamers is keurig en lieflik ingerig. Die uitsig oor die vallei is asemrowend en die blouwildebeeste en swartpitpense wat dig by die gastehuis wei, besonders. Beslis die moeite werd om hier te oornag.

Stephanie R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R

Heerlike goed toegeruste ruim kamers.

Ek beveel die gastehuis sterk aan. Pragtige tuine en uitsig met oorgenoeg ruimte vir ontspanning. Mooi versorg en vriendelike ontvangs. Dankie, Heidrun en Remo!

Harry D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D

Die slaapplek is vir werk so wit beddegoed werk nie, maar verder awesome.

Sien sterre.

Keith M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M

Baie mooi gronde en ruim verblyf.

Baie mooi gronde en ruim verblyf. 'n Entjie uit die dorp uit wat dit stil maak, maar ook 'n bietjie ver van eetplekke af.

Steve B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steve B

Baie rustig en netjies.

Die Rohrs Farm Guesthouse is in 'n pragtige landskap geleë en die gashere is baie professioneel. Die akkommodasie is van 'n hoë gehalte en baie netjies.

Michaela Saehrendt G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela Saehrendt G

Clean, well equipped, spacious, very nice hosts.

We stayed for an overnight stay travelling from Hluhluwe to Johannisburg. Very nice and friendly hosts, spacious rooms, nice surroundings. We definitely recommend Röhrs Guestfarm.

Melanie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Lekker oornagstop.

Rohrs Gastehuis is baie netjies, en baie gerieflik. Baie moeite was gedoen om ons stop op pad see toe gemaklik en gerieflik te maak. Verwarmers was reeds aan, daar was 'n koekie vir elke in die kamer neergesit, en die plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n oornagstop. Die tuin is ook lekker vir mense met kinders, kinders kan buite speel na 'n lang ry wat hulle moeg gesit is. Baie dankie, ons stop beslis weer op pad see toe by julle, ek kan die akkommodasie aanbeveel!

Janelle H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle H

Lovely and quiet.

The place was comfortable and real value for money. We enjoyed our stay and would recommend it.

Gerrit T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit T

Baie aangenaam, veilig en vriendelike, behulpsame gasvrou.

Aanvanklik die pad gemis, maar GPS bring ons daarop. Pragtige plaas met verblyf uitstekend toegerus, veilig met DStv en binne-kaggel en genoeg brandhout.

Japie S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S

Goed.

Dis 'n gemaklike plek met 'n beeldskone uitsig. Ons het baie lekker gebly. Ek sal dit gebruik as 'n oorslaapplek vir Mosambiek-vakansies. Ek sal dit gebruik veral as ek van Gauteng na Mosambiek ry en laataand daar moet aankom.

Jan C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Lekker oornag akkommodasie

Ons het by Rohrs gebly vir oornag-akkommodasie na die Krugerwildtuin. Die plek is goed uitgerus, netjies en skoon. Die Guesthouse is op n pragtige plaas met 'n mooi uitsig. Die ontbyt die volgende oggend was wonderlik. Ek sal die plek aanbeveel en sal self weer daar bly.

Sander S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sander S

Sal weer hier bespreek.

Goeie verblyf. Ruim en netjiese kamers. Vriendelik en hulpvaardig.

Rosie E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie E

Baie mooi.

Baie mooi plek en skoon. Rustig en gasvrou was baie vriendelik. Net jammer ons het een aand oorgeslaap. Sou wou meer van die plek sien maar ideaal vir lank bly en 'n nag of 2 oorslaap.

Dalena A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena A

Verblyf uit die boonste rakke!

Sien asb. die sterre.

Michanette L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michanette L

Knus, gemaklik en mooi.

Perfek vir 'n gesin met klein kindertjies. Besit n "huis weg van die huis af"-atmosfeer. Ons het dit baie geniet. Sien beslis weer.

Adam C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adam C

Good value for money B&B

Beautiful grounds. Everything neat and tidy. Bedrooms well appointed with crisp clean linen. Great food provided. Reasonably priced

Marie V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Heerlik en rustig in 'n pragtige omgewing!

'n Heerlike groot kamer, vriendelike gasvrou en stil omgewing.

Japie S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S

Vreeslik lekker en gemaklik. Perfekte ligging.

Perfekte oornag plek vir mense van Noordwes en Gauteng wat nie so ver wil ry nie. Bekostigbaar en vreedsaam. Die oggende is ongelooflike mooi.

William S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S

Baie netjies en rustig.

Die plekkie is bietjie buite die dorp op 'n mooi plaas. Die kamers is baie ruim en netjies. Baie lekker ontbyt met vriendelike diens.

Advance Home Solutions Renee D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Advance Home Solutions Renee D

Baie dankie!

Aangenaam en goeie diens.

Sandra G - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G

Lieflike, rustige atmosfeer. Skoon en netjies.

Baie rustige gastehuis! Vriendelike eienaars! Ons het 'n heerlike ontbyt geniet die volgende oggend. Die gastehuis is net 'n bietjie ver uit Piet Retief uit ,maar andersins was dit baie aangenaam.

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543 Wakkerstroom-weg, A22/23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5NDU0ODRkLTJhZDMtNDE0ZC05MmRiLTY5ZWZhYmFjYTkwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R543 Wakkerstroom road A22/23 2380 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.066111111111 30.659444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang