Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rohrs Farm Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543 Wakkerstroom-weg, A22/23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rohrs Farm Guesthouse is 'n ruim plattelandse huis op 'n plaas waar Remo en Heidrun jou in Duits, Afrikaans en Engels sal verwelkom.

Die vrede en stilte, kalmte en treffende uitsigte is van die dinge wat gaste weer laat terugkeer. Voëlsang wek gaste waarna hulle 'n Kontinentale ontbyt geniet, bedien in die ruim sit- en eetkamer of op die stoep met 'n lieflike uitsig oor die groot, goedversorgde tuin en oop ruimtes.

Elke kamer is ruim en beskik oor 'n privaat ingang vanaf die goedversorgde tuin.

Heyshoopdam is nabygeleë en Swaziland is sowat 50 km ver geleë. Wakkerstroom, bekend vir skermsweef en die pragtige vleilandvoëlkykreservaat, is 70 km van ons af.

Vir mense wat tussen die Krugerwildtuin en KwaZulu-Natal of die Indiese Oseaan reis, is ons gastehuis die perfekte plek vir oornagverblyf.

Die Duitse immigrante het in 1859 na dié gebied getrek en sedertdien woon 'n vierde- en vyfde geslag Duitse-gemeenskap hier.

Kom geniet die vrede en stilte, lieflike uitsigte en oorvloedige voëllewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese skoon geriewe en meer as voldoende vir ons behoeftes. Ons het net vir een nag gebly en dit was baie lekker. Geen klagtes of probleme gehad ni...
Sien meer
Jul 2024
Engela V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Heerlik geslaap. Plek is skoon en netjies en die plaas is rustig, vreedsaam en veilig. Goeie oornagplek en die eienaars is vriendelik en b...
Sien meer
Apr 2024
Anthony B
Besigheidsreis
5.0
Perfect. Awesome venue and perfect accommodation, and the hostess was perfect as always. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Maria C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaasverblyf. Was vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Voertuig het veilig voor die deur gestaan. Lekker geslaap in skoon en netji...
Sien meer
Aug 2023
Carla P
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Baie rustige omgewing, baie netjies. Gemaklike plek in die sitkamer en eetsaal om te sit en nog bietjie werk te doen voor die son ondergaan.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R543 Wakkerstroom-weg, A22/23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Rohrs Farm Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543 Wakkerstroom-weg, A22/23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5NDU0ODRkLTJhZDMtNDE0ZC05MmRiLTY5ZWZhYmFjYTkwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R543 Wakkerstroom road A22/23 2380 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.066111111111 30.659444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang