Roll-Inn@Myrtle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reneé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Marius K - Sep 2024
Algehele gradering
Roll-Inn@Myrtle is beslis rolstoeltoeganklik en ons het niks meer verlang nie.
Roll-Inn@Myrtle se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julle is as gaste ontvang, maar het verseker as vriende vertrek. Rolstoeltoeganklikheid is vir Roll-Inn@Myrtle baie belangrik.
Louise C - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig, mooi, netjies & ontspannend.
Lees meerRoll-Inn@Myrtle se terugvoer
Louise, dankie vir die mooi woorde in jou resensie. Julle was spesiale gaste by Roll-Inn@Myrtle. Enige tyd welkom met troeteldiere!
Karin H - Feb 2024
Algehele gradering
Wow! Julle sien ons beslis weer! Baie dankie vir die gasvryheid!
Roll-Inn@Myrtle se terugvoer
Karin, dankie vir die goeie resensie. Julle was sulke aangename gaste. Ek is nog steeds spyt ek het nie 'n foto van julle op daardie groot ysterperd geneem nie. Mag dit met julle goed gaan.
Elizma C - Feb 2024
Algehele gradering
Rene en haar man is ongelooflik gasvry en dit was net 'n plesier om daar te bly!
Roll-Inn@Myrtle se terugvoer
Dankie dat julle hier oorgebly het. Was plesier om sulke aangename gaste te akkommodeer.
Rudie B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek vir kort verblyf maar nie vir lang tyd nie.
Desiré P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Roll-Inn@Myrtle se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was aangenaam om julle by Roll-Inn@Myrtle te ontvang.
Colla T - Jun 2023
Algehele gradering
Wow, awesome.
Lees meerRoll-Inn@Myrtle se terugvoer
Aangename gaste soos julle maak dit 'n plesier om voortdurend die beste te lewer. Baie dankie vir jou terugvoering.
Michelle L - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderike verblyfervaring.
Roll-Inn@Myrtle se terugvoer
Michelle, dit was vir Roll-Inn@Myrtle aangenaam om julle te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoering.
Chrismaré K - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Roll-Inn@Myrtle se terugvoer
Dankie dat julle by Roll-Inn@Myrtle bespreek het.
Carmen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Familievriendelik. Besigheidsvriendelik. Rolstoelvriendelik. Net die beste. 5-ster is nie genoeg nie.
Lees meerRoll-Inn@Myrtle se terugvoer
Carmen dit was vir Roll--Inn@Myrtle 'n voorreg om julle te bederf maar ook om julle tuis te laat voel. Reneé
Ilse M - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met baie detail.
Julian V - Apr 2023
Algehele gradering
Die beste ooit in Jeffreysbaai.
Roll-Inn@Myrtle se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang