Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roll-Inn@Myrtle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Marius K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Roll-Inn@Myrtle is beslis rolstoeltoeganklik en ons het niks meer verlang nie. Heerlik, rustig en ons is bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Baie dankie vir die resensie. Julle is as gaste ontvang, maar het verseker as vriende vertrek. Rolstoeltoeganklikheid is vir Roll-Inn@Myrtle baie belangrik.

Louise C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik, rustig, mooi, netjies & ontspannend. Reneé het definitief 'n aanvoeling & passie vir gasvryheid; sy het al ons verwagtinge oortref met haar skoon, smaakvolle plekkie, wat met die fynste detail toegerus is. Ons het veilig, welkom en gemaklik gevoel & geniet om saans te kon kuier in die tuintjie. Troeteldier vriendelik; ons sal ons hondjies met gemoedsrus saambring met 'n volgende geleentheid. Baie dankie liewe Reneé, jy sien ons definitief weer in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Louise, dankie vir die mooi woorde in jou resensie. Julle was spesiale gaste by Roll-Inn@Myrtle. Enige tyd welkom met troeteldiere!

Karin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wow! Julle sien ons beslis weer! Baie dankie vir die gasvryheid! Wat 'n belewenis! Die gasvrye ontvangs met aankoms het ons sommer tuis laat voel! 'n Heerlike, ruim kamer met genoeg pakplek vir bagasie. Die aandag aan detail en die klein bederfies het ons baie spesiaal laat voel. Ons het baie lekker gerus na 'n lang pad op die motorfiets. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Karin, dankie vir die goeie resensie. Julle was sulke aangename gaste. Ek is nog steeds spyt ek het nie 'n foto van julle op daardie groot ysterperd geneem nie. Mag dit met julle goed gaan.

Elizma C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Rene en haar man is ongelooflik gasvry en dit was net 'n plesier om daar te bly! Baie lekker! Uiters skoon en netjies en Rene doen soveel ekstra moeite as wat sy moet. Water, sappies, muffins, beskuit en lekker koffie. Was baie beïndruk en sal beslis weer daar oornag sou ons weer Jeffreys toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Dankie dat julle hier oorgebly het. Was plesier om sulke aangename gaste te akkommodeer.

Desiré P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie gemaklik. Baie goeie dienslewering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was aangenaam om julle by Roll-Inn@Myrtle te ontvang.

Colla T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wow, awesome. Al die resensies wat ek gelees het is 95% waar. Dit was ongelooflik, 120%. Die ontvangs, die akkommodasie. Netjiese kwaliteit verblyf. Die dekor van kamer, sitkamer, eetkamer en kombuis spreek van absolute goeie smaak. Hoogstaande gehalte. Ek hemel nie gewoonlik 'n plek so op nie, maar ek kan ongelukkig nie nalaat om te sê, Rene is so wyd belese en berese , om net 'n gesprek met haar te voer, spreek die gehalte vanself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Aangename gaste soos julle maak dit 'n plesier om voortdurend die beste te lewer. Baie dankie vir jou terugvoering.

Michelle L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Wonderike verblyfervaring. Roll In@Myrtle is 'n wonderlike ervaring vir iemand wat Jeffreysbaai wil geniet. Sentraal geleë, die akkommodasie is werklik 'n genot. Alles is skoon en baie netjies, gasvrou gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Die bed slaap baie lekker en die badkamer is lieflik en ruim. Dit was werklik lekker om daar te kon bly en ons sal weer terug wees! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Michelle, dit was vir Roll-Inn@Myrtle aangenaam om julle te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoering.

Chrismaré K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Baie dankie Rene, jy het vir seker die ekstra myl gestap. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer by Roll-Inn@Myrtle bly as ons weer in Jeffreysbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Dankie dat julle by Roll-Inn@Myrtle bespreek het.

Carmen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Familievriendelik. Besigheidsvriendelik. Rolstoelvriendelik. Net die beste. 5-ster is nie genoeg nie. Dit was seker een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het. Renee het ons vanaf die eerste sekonde laat voel soos familie. Ons was so bederf. Die woonstel is absoluut luuks en van die beste. Groot oop vefertrekke. Spasie vir lekker kuier en speel saam met die kinders. In die middel geleë van Jeffreys waar mens alles tot jou beskikking het sonder om kilometers te ry. Dit was so heerlik gewees. Baie dankie, Renee en Jakkie, vir alles. Ons sal julle binnekort weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Carmen dit was vir Roll--Inn@Myrtle 'n voorreg om julle te bederf maar ook om julle tuis te laat voel. Reneé

Ilse M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Pragtige plek met baie detail. Baie netjies en skoon met baie ekstras. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reneé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694eead84e8c0a982579067f05221201dac5fed852d9561fb6ebd342b44756bbe967e79c813f72f8a5e9ef855e93142a2308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 12 Myrtle Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.039249716566 24.922683211174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang