Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roll-Inn@Myrtle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reneé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Roll-Inn@Myrtle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Roll-Inn@Myrtle is beslis rolstoeltoeganklik en ons het niks meer verlang nie.

Heerlik, rustig en ons is bederf.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle is as gaste ontvang, maar het verseker as vriende vertrek. Rolstoeltoeganklikheid is vir Roll-Inn@Myrtle baie belangrik.

Roll-Inn@Myrtle
Louise C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Heerlik, rustig, mooi, netjies & ontspannend.

Reneé het definitief 'n aanvoeling & passie vir gasvryheid; sy het al ons verwagtinge oortref met haar skoon, smaakvolle plekkie, wat met die fynste detail toegerus is. Ons het veilig, welkom en gemaklik gevoel & geniet om saans te kon kuier in die tuintjie. Troeteldier vriendelik; ons sal ons hondjies met gemoedsrus saambring met 'n volgende geleentheid. Baie dankie liewe Reneé, jy sien ons definitief weer in die toekoms!

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Louise, dankie vir die mooi woorde in jou resensie. Julle was spesiale gaste by Roll-Inn@Myrtle. Enige tyd welkom met troeteldiere!

Roll-Inn@Myrtle
Karin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Wow! Julle sien ons beslis weer! Baie dankie vir die gasvryheid!

Wat 'n belewenis! Die gasvrye ontvangs met aankoms het ons sommer tuis laat voel! 'n Heerlike, ruim kamer met genoeg pakplek vir bagasie. Die aandag aan detail en die klein bederfies het ons baie spesiaal laat voel. Ons het baie lekker gerus na 'n lang pad op die motorfiets. Baie dankie.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Karin, dankie vir die goeie resensie. Julle was sulke aangename gaste. Ek is nog steeds spyt ek het nie 'n foto van julle op daardie groot ysterperd geneem nie. Mag dit met julle goed gaan.

Roll-Inn@Myrtle
Elizma C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C

Rene en haar man is ongelooflik gasvry en dit was net 'n plesier om daar te bly!

Baie lekker! Uiters skoon en netjies en Rene doen soveel ekstra moeite as wat sy moet. Water, sappies, muffins, beskuit en lekker koffie. Was baie beïndruk en sal beslis weer daar oornag sou ons weer Jeffreys toe gaan.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Dankie dat julle hier oorgebly het. Was plesier om sulke aangename gaste te akkommodeer.

Roll-Inn@Myrtle
Desiré P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré P

Baie gemaklik.

Baie goeie dienslewering.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was aangenaam om julle by Roll-Inn@Myrtle te ontvang.

Roll-Inn@Myrtle
Colla T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colla T

Wow, awesome.

Al die resensies wat ek gelees het is 95% waar. Dit was ongelooflik, 120%. Die ontvangs, die akkommodasie. Netjiese kwaliteit verblyf. Die dekor van kamer, sitkamer, eetkamer en kombuis spreek van absolute goeie smaak. Hoogstaande gehalte. Ek hemel nie gewoonlik 'n plek so op nie, maar ek kan ongelukkig nie nalaat om te sê, Rene is so wyd belese en berese , om net 'n gesprek met haar te voer, spreek die gehalte vanself.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Aangename gaste soos julle maak dit 'n plesier om voortdurend die beste te lewer. Baie dankie vir jou terugvoering.

Roll-Inn@Myrtle
Michelle L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Wonderike verblyfervaring.

Roll In@Myrtle is 'n wonderlike ervaring vir iemand wat Jeffreysbaai wil geniet. Sentraal geleë, die akkommodasie is werklik 'n genot. Alles is skoon en baie netjies, gasvrou gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Die bed slaap baie lekker en die badkamer is lieflik en ruim. Dit was werklik lekker om daar te kon bly en ons sal weer terug wees! Baie dankie.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Michelle, dit was vir Roll-Inn@Myrtle aangenaam om julle te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoering.

Roll-Inn@Myrtle
Chrismaré K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismaré K

Uitstekend.

Baie dankie Rene, jy het vir seker die ekstra myl gestap. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer by Roll-Inn@Myrtle bly as ons weer in Jeffreysbaai is.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Dankie dat julle by Roll-Inn@Myrtle bespreek het.

Roll-Inn@Myrtle
Carmen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

Familievriendelik. Besigheidsvriendelik. Rolstoelvriendelik. Net die beste. 5-ster is nie genoeg nie.

Dit was seker een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het. Renee het ons vanaf die eerste sekonde laat voel soos familie. Ons was so bederf. Die woonstel is absoluut luuks en van die beste. Groot oop vefertrekke. Spasie vir lekker kuier en speel saam met die kinders. In die middel geleë van Jeffreys waar mens alles tot jou beskikking het sonder om kilometers te ry. Dit was so heerlik gewees. Baie dankie, Renee en Jakkie, vir alles. Ons sal julle binnekort weer sien.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Carmen dit was vir Roll--Inn@Myrtle 'n voorreg om julle te bederf maar ook om julle tuis te laat voel. Reneé

Roll-Inn@Myrtle
Ilse M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Pragtige plek met baie detail.

Baie netjies en skoon met baie ekstras. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Julian V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Julian V

Die beste ooit in Jeffreysbaai.

Die vriendelike ontvangs en gedurende ons verblyf deur die eienaar was ongelooflik goed. Die eenheid was baie netjies en baie skoon. Vars brood en lekker eetgoed was daar tot ons beskikking. Die slaapkamer en beddegoed was uitstekend. Ek sal Roll-Inn@Myrtle sterk aanbeveel vir iemand wat van netheid, vriendelikheid, veiligheid en gerief hou. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Roll-Inn@Myrtle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontvang.

Roll-Inn@Myrtle
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694eead84e8c0a982579067f05221201dac5fed852d9561fb6ebd342b44756bbe967e79c813f72f8a5e9ef855e93142a2308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 12 Myrtle Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.039249716566 24.922683211174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang