Roll-Inn@Myrtle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Roll-Inn@Myrtle is 'n privaat selfsorgsuite wat by die eienaar se huis in Jeffreysbaai minder as 600 m vanaf die strand, geleë is.
Dié suite bied gerieflike verblyf aan 3 gaste en beskik oor 'n smaakvolle en luukse slaapkamer met 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhandoeke saambring. Die suite het 'n privaat ingang met 'n kodeslot vir veiligheid.
Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Bioafbreekbare eetgerei, borde en glase word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die suite lei na 'n lieflike stoep met meubels, 'n gasbraai en 'n buitebraai. Daar is ook 'n groot, omheinde grasperk en is ideaal vir kleiner troeteldiere.
Dié suite bied parkeerplek onder 'n motorafdak op die perseel. Die eenheid is naby 'n winkelsentrum en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reneé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Roll-Inn@Myrtle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myrtle-straat 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang