Roly's Place Business B&B
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 32 Uniestraat, Wilbotsdal, Randfontein, 1759, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Roly's Place Business B&B bied gerieflike verblyf in Wilbotsdal, Randfontein, en dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis bied verblyf in 16 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers sluit gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange in. Ander geriewe soos TV's met DStv, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien.
Daar is verskeie ontbyt-opsies teen 'n ekstra koste wat in die Afrika-eetkamer of op die terras met 'n uitsig oor die tuin bedien word.
Die welige tuin is die perfekte plek vir ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien en die gastehuis is gerieflik naby 'n rits koffiewinkels en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roland Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Erfdeel 32 Uniestraat, Wilbotsdal, Randfontein, 1759, Gauteng
- Gaste dink Roly's Place Business B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 32 Uniestraat, Wilbotsdal, Randfontein, 1759, Gauteng