Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Romans Villa Boutique Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oystercatcher-weg 340, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Romans Villa Boutique Guest House is 'n luukse gastehuis aan die strand wat binne die veilige omheinde Romansbaai-strand en Fynbos-landgoed aan die buitewyke van Gansbaai geleë is. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar jy hierdie deel van die Kaapse Walviskus kan verken.

Verblyf by Romans Villa Boutique Guest House bestaan uit 5 individueel versierde kamers en 'n gastekothuis. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed met luukse beddegoed en linne, en elke kamer beskik oor 'n ruim en suite-badkamer, waarvan 4 'n buitestort het. Elke kamer het ook 'n privaat stoep.

Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis spog ook met 'n sosiale sitarea en 'n dek met 'n swembad wat oor die see uitkyk. Veilige parkeerplek is ook vir motors beskikbaar.

Romans Villa Boutique Guest House is ook sowat 5 km vanaf sentraal Gansbaai, wat winkels, restaurante en ander geriewe het om te besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Romans Villa Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nynke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oystercatcher-weg 340, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Romans Villa Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oystercatcher-weg 340, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7kzllpVq5zumpMShDwzxghjZsOj3Z5OBFjzcneZGKA4VcfBEo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 910 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 340 Oystercatcher Road Romansbaai Beach and Fynbos Estate 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.61034 19.33004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang