Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Romantic Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denrico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die kuier was baie rustig met al die mooiheid van die cottage en die uitsig. Ons het baie lekker gebly, ons het baie van die mooiheid van die cottage en die natuur wat omring is geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Radia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was asemrowend, amazing en weg van die stad se geraas en lawaai. Ons het baie lekker gebly, gerus en ook gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Romantic Cottage
Baie dankie vir jou resensie! Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Neil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Superb accommodation. Accommodation is superb with magnificent views. The lounge and bath area are an added plus, with a secluded braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Romantic Cottage
Thank you so much for taking the time to leave a review for us. We are thrilled that you enjoyed your stay!

Kirsten V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful, tranquil and relaxing. Such an amazing stay. Quiet and tranquil. Stars at night are captivating. The bath tub is a great feature, especially with a warm fire in the background. Loved every minute. Barrydale is such a cute and welcoming town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Romantic Cottage
Thank you so much for taking the time to leave us a review! We are so pleased that we were able to give you a place to rest and reconnect.

Gerrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil, skoon, netjies en privaat. Die verblyf by Romantic Cottage is pragtig, skoon en netjies. Maklik bereikbaar naby R62 en Barrydale. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Romantic Cottage
Baie dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat julle dit by ons geniet het en hoop om julle weer te verwelkom!

Liza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Quiet and relaxing. Such a beautiful view from this lovely cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Romantic Cottage
Thank you so much for your review, we're so glad that you enjoyed your stay with us!

Ruben S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig en vreedsaam. Die plek self is baie oulik en netjies. Baie netjiese plekkie met pragtige uitsig. Goed geleë wat dit maklik maak om by uit te kom maar voel steeds afgesonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en veilig. Het lekker gemoedsrus gehad. Verblyf was lekker. Die plek is goed toegerus, rustig, veilig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustige en ontspanne kuierplek. Heerlike ontspanning-enoornagplekkie. Vriendelike diens. Die bad is 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cerise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA836409b64e64809fb2e2e103ae70576088a377c96b39d72726a7fc2519966692e1f708fdeec195d628441872426851b91fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Off the R62 Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.866190891777 20.76359894142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang