Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Romilly Holiday Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrissandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Romilly Holiday Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Heidi V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Ons het heerlik ontspan, net wat ons nodig gehad het!

Romilly was 'n uitstekende keuse. Gerieflik, silwerskoon en goed geleë. Die gasvrou was vriendelik en uiters behulpsaam. Baie dankie!

Elize S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Ons het lekker gebly, gekuier en baie gestap!

Lekker huislike gevoel (home away from home). Ruim genoeg sodat niemand in mekaar se pad is nie. Die sonkamer was ons almal se gunstelinghoekie vir vroegoggend- of laatmiddagkoffie. Ideale ligging met die strand wat letterlik net oor die pad is. Heerlik op en langs die strand gestap.

Katrina B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina B

Lekker plek by die see.

Baie lekker vakansie gehad. Sal enige een of self terug gaan. Dankie.

Reihan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reihan F

Fantastic.

It was amazing. The apartment was clean and spacious, service was amazing. Would definitely book again.

Rudolph P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph P

Was 'n ongelooflike wegbreek.

Casandra het ons baie vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak en te help waar sy kan. Die eenheid was mooi skoon en groter as wat ek verwag het. Daar was genoeg handdoeke, en ons kon wasgoed was en droog maak. Ons het veilig elke aand geslaap. Die beste was die stoep waar ons kon sit en na die see staar. Ek sal definitief weer daar gaan bly. Al wat ons gemis het, was 'n braaiplekkie. Ek sal enige iemand wat daar wil oorbly met 'n geruste hart soontoe stuur.

Alison W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison W

Amazing, everything was so convenient and comfortable.

The apartment is spacious, easy to access, and family-friendly. The 3 young kids loved the space. The host is super friendly, as well as the housekeeper who came on our check-out day. Highly recommended accommodation.

Elecia Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elecia Y

We had a lovely home stay away from home.

Here we had everything we needed and close to shops and the SEE. Easy to watch the kids from the apartment balcony. The apartment offers everything you need: towels, washing facility, gas stove during loadshedding etc. We will return.

Kewin P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kewin P

Dit was 'n lekker week vir ons almal, veral vir die kinders want die see is basies 'n klipgooi oor die beroemde Beach Road.

Ons beveel definitief Romilly aan veral vir gesinne of net 'n paar vriende wat lief is vir nie net die wonderlike uitsig nie maar om ook die voete bietjie nat te maak of om net langs die mooi strand te loop. Ons maak weer so.

Sindie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindie N

Dit was baie lekker gewees.

Vir die prys, sal ons weer daar kom bly. Was naby aan als en dit is als wat ons verwag het. Plek is baie netjies en skoon. Sal die plek aan my vriend en familie lede aanbeveel.

Sarel J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J

Ruim en netjiese woonstel.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is lekker groot en netjies. Daar is ook baie moeite gedoen met vars blomme op die tafel en dit het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar bly.

Riana M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Heerlike en rustige area.

'n See-uitsig en son-areas in die huis. Dis loopafstand van water.

Sam S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S

Wonderful stay.

Want to book again!

Mary-ann B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B

Had a great weekend

Safe and child friendly.

Juanita N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita N

Baie groot en ruim.

Beslis ons beste verblyf. Area is baie sentraal. Naby als vir almal in ons groep van 13 tot 50 jariges, baie dankie.

Shiree A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiree A

Lekker wegbreek met vriende.

Romilly Holiday Apartments is goed geleë met 'n wonderlike uitsig oor die see. Chris-sandra en Cliffy was uitsonderlike goeie gasvrou en gasheer, altyd bereid om te help. Die verblyf het alles gehad wat ons nodig gehad het, plus nog baie meer en was baie netjies. Blyplek kan beslis aanbeveel word.

Rose E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose E

Central, clean and has everything a person needed. Homely atmosphere. Walking distance to shops, restaurants, etc.

We were welcomed by a friendly person, Clifford who showed us around the flat and handed over the keys to us, we had a lovely few days there, flat right across from the beach. Would recommend to anyone.

Stephen V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen V

Rustig.

Grondvloer-eenheid, baie netjies. Sal aanbeveel.

Anri P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri P

The host was very accommodating and quick to respond.

Perfect for groups, nice view of the ocean.

Juanita J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita J

My tydjie by Romilly was baie lekker. Geen klagtes. Sal definitely weer gaan!

Dit was 'n baie lekker ondervinding met familie en friends. Ek beveel die plek aan vir mense wat 'n rustige kuier by die see wil hê. En weereens ons het ons baie geniet, veral weens die feit dat ons direk oorkant die strand was.

Andrea D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Andrea D

Teleurstellend.

Om te begin, ek moes die TV self sagter sit sodat ek en die eienares kon praat. Tweedens, die agterste badkamer se stort se drein was geblok. Ek het dit uitgevind toe ek halfpad gestort het en gesien het dat die vloer en die gang oorstroom het. Derdens, alhoewel die beddegoed nuut was, was dit nie eers gewas nie. Dit het soos winkel geruik en was gekreukel. Vierdens, die kombuis het geensins genoeg breekware nie. Ons moes ons eie breekware gekoop het. Laastens, twee vensters se sluitknoppe is gebreek en kon dus nie sluit nie. Om op te som, teen R1000 per dag, kan die eienaar beslis meer aandag aan die plek bestee.

Annarie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie L

Ons verblyf vir die tydjie was baie aangenaam.

Ons verblyf vir die tydjie was baie Angelina. Die woning in 'n baie goeie toestand, die gerief ook baie aangenaam. Ons glo dat ons enige tyd weer daar gaan vakansie hou. En ons sal enige iemand aanbeveel om hul vakansie daar deur te bring dis definitief die moeite werd vir jou geld. Hoop om weer in die toekoms met mekaar besigheid te doen.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbaaistraat 1, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEho8OJUO3CgSy6Sr1ExER7ypw990BppLPsYZcifcdKeFMMMOzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 7) 21 5 1 5 1 Melkbaai Street 1 Romilly 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.108191391046 18.820523038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang