Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Romilly Holiday Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik ontspan, net wat ons nodig gehad het! Romilly was 'n uitstekende keuse. Gerieflik, silwerskoon en goed geleë. Die gasvrou was vriendelik en uiters behulpsaam. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons het lekker gebly, gekuier en baie gestap! Lekker huislike gevoel (home away from home). Ruim genoeg sodat niemand in mekaar se pad is nie. Die sonkamer was ons almal se gunstelinghoekie vir vroegoggend- of laatmiddagkoffie. Ideale ligging met die strand wat letterlik net oor die pad is. Heerlik op en langs die strand gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker plek by die see. Baie lekker vakansie gehad. Sal enige een of self terug gaan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reihan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantastic. It was amazing. The apartment was clean and spacious, service was amazing. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph P
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Was 'n ongelooflike wegbreek. Casandra het ons baie vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak en te help waar sy kan. Die eenheid was mooi skoon en groter as wat ek verwag het. Daar was genoeg handdoeke, en ons kon wasgoed was en droog maak. Ons het veilig elke aand geslaap. Die beste was die stoep waar ons kon sit en na die see staar. Ek sal definitief weer daar gaan bly. Al wat ons gemis het, was 'n braaiplekkie. Ek sal enige iemand wat daar wil oorbly met 'n geruste hart soontoe stuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Amazing, everything was so convenient and comfortable. The apartment is spacious, easy to access, and family-friendly. The 3 young kids loved the space. The host is super friendly, as well as the housekeeper who came on our check-out day. Highly recommended accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elecia Y
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

We had a lovely home stay away from home. Here we had everything we needed and close to shops and the SEE. Easy to watch the kids from the apartment balcony. The apartment offers everything you need: towels, washing facility, gas stove during loadshedding etc. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kewin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Dit was 'n lekker week vir ons almal, veral vir die kinders want die see is basies 'n klipgooi oor die beroemde Beach Road. Ons beveel definitief Romilly aan veral vir gesinne of net 'n paar vriende wat lief is vir nie net die wonderlike uitsig nie maar om ook die voete bietjie nat te maak of om net langs die mooi strand te loop. Ons maak weer so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindie N
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Dit was baie lekker gewees. Vir die prys, sal ons weer daar kom bly. Was naby aan als en dit is als wat ons verwag het. Plek is baie netjies en skoon. Sal die plek aan my vriend en familie lede aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ruim en netjiese woonstel. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is lekker groot en netjies. Daar is ook baie moeite gedoen met vars blomme op die tafel en dit het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrissandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbaaistraat 1, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEho8OJUO3CgSy6Sr1ExER7ypw990BppLPsYZcifcdKeFMMMOzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 7) 21 5 1 5 1 Melkbaai Street 1 Romilly 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.108191391046 18.820523038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang