Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Romilly Holiday Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2024 tot 9 Des 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbaaistraat 1, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Romilly Holiday Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel met fantastiese see- en berguitsigte wat in die veilige Romilly-kompleks op Strand se "Golden Mile" geleë is. Die woonstel is volledig toegerus en is absoluut ideaal vir daardie ontsnappings, gesinsstrandvakansies en wittebrood. Daar is verskeie winkels en restaurante naby.

Die woonstel bied slaapplek aan tot 7 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n uittrekbare enkelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n omheinde balkon wat spog met asemrowende see- en berguitsigte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Heidi V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik ontspan, net wat ons nodig gehad het! Romilly was 'n uitstekende keuse. Gerieflik, silwerskoon en goed geleë. Die gasvrou was vriendel...
Sien meer
Jul 2024
Elize S
5.0
Ons het lekker gebly, gekuier en baie gestap! Lekker huislike gevoel (home away from home). Ruim genoeg sodat niemand in mekaar se pad is nie. Die son...
Sien meer
Jun 2024
Katrina B
Saam met vriende
5.0
Lekker plek by die see. Baie lekker vakansie gehad. Sal enige een of self terug gaan. Dankie.
Apr 2024
Reihan F
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. It was amazing. The apartment was clean and spacious, service was amazing. Would definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Rudolph P
5.0
Was 'n ongelooflike wegbreek. Casandra het ons baie vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak en te help waar sy kan. Die eenh...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrissandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Melkbaaistraat 1, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Romilly Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbaaistraat 1, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEho8OJUO3CgSy6Sr1ExER7ypw990BppLPsYZcifcdKeFMMMOzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 7) 21 5 1 5 1 Melkbaai Street 1 Romilly 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.108191391046 18.820523038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang