Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondavel on Alheit

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag. Ons het ons verblyf baie geniet. Sannie het ons vooraf gekontak met al die besonderhede. Gerieflike plekkie vir 'n aand se oorslaap. Ons sal Rondavel on Alheit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te ontvang. Julle is welkom!

Susan D
1 nag
5.0
Jul 2024

Lovely. Would book again. Lovely. The host was friendly and helpful. The rondavel has everything you need, space to spread out and the little extras added to the welcoming feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Thank you, Susan, you are welcome!

Alta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike ontvangs en bederf gevoel! Ja heerlik! Mooiste omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Dankie Alta, dit was lekker om julle as gaste hier te ontvang!

Bianca P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wens kon langer bly! Baie lekker gebly! Die ronde uitleg is so ougat. 'n Ware huisie weg van die huis. Rustig, veilig en snoesig atmosfeer. Die gasvrou is besorg en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Dankie Bianca, jy is welkom!

Eben-burger M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantasties! Ek het verskriklik lekker gebly, die gasvrou is so ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Perfekte plek om te kom bly as jy werk in die area en net in die aande lekker wil kom ontspan en afskakel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Baie dankie Eben!

Prescilla N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Is ʼn ware gasvrou, met ʼn persoonlike aanslag. Op hoogte gehou heeltyd. Beslis ʼn heerlike ervaring gewees. Die rustigheid vanself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheit-straat 24, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd10320820af0f2e4fec630d0977f3b0674a753af5256846fcc5be8028ff1df1fdb2c570b928caac5e803ce9262e5ada28554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 24 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.367674861925 19.299559880501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang