Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondavel on Alheit

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheit-straat 24, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rondavel on Alheit is 'n eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ceres.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Daar is 'n stoel, TV en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is naby winkels, restauraunte en skole. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Ons het ons verblyf baie geniet. Sannie het ons vooraf gekontak met al die besonderhede. Gerieflike plekkie vir 'n aand se oorslaap. Ons sal R...
Sien meer
Aug 2024
Susan D
5.0
Lovely. Would book again. Lovely. The host was friendly and helpful. The rondavel has everything you need, space to spread out and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Alta L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs en bederf gevoel! Ja heerlik! Mooiste omgewing!
Apr 2024
Bianca P
Saam met lewensmaat
5.0
Wens kon langer bly! Baie lekker gebly! Die ronde uitleg is so ougat. 'n Ware huisie weg van die huis. Rustig, veilig en snoesig atmosfeer. Die gasvro...
Sien meer
Feb 2024
Eben-burger M
5.0
Fantasties! Ek het verskriklik lekker gebly, die gasvrou is so ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Perfekte plek om te kom bly as jy werk in die are...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Alheit-straat 24, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rondavel on Alheit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheit-straat 24, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd10320820af0f2e4fec630d0977f3b0674a753af5256846fcc5be8028ff1df1fdb2c570b928caac5e803ce9262e5ada28554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 24 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.367674861925 19.299559880501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang