Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondebosch Guest House

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reform-straat 12, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rondebosch Guest House is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg.

Verblyf word gebied in 9 en suite-kamers wat elk individueel versier is en hul eie unieke bekoring het.

Die gastehuis spog met 'n groot swembad, braai-area en WiFi. 'n Warm ontbyt word elke dag bedien en aandete kan voorsien word op versoek. Rondebosch Guest House is volledig Halaal.

Rondebosch Guest House is naby Nuweland se Krieket- en Rugby-gronde en UCT, die Baxter-teater, Kaapstad Internasionale Lughawe en die stadskern is nie ver se ry nie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Arabies
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mr. Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Reform-straat 12, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rondebosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reform-straat 12, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZjJiYjU3LWNlNzktNGRiYy1hMjE0LWRlMDYzMDNhZTdlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 12 Reform Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.967387997743 18.464155197144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang