Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondebossie Farm Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Rondebossie Farm Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Retha-mari P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha-mari P

Baie netjies en alles wat jy benodig. Ideaal geleë as mens wil gaan stap Magoebas.

Baie netjies en alles wat jy benodig. Ideaal geleë as mens wil gaan stap Magoebaskloof.

Florette E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florette E

Pragtig, goed toegerus, goeie ligging.

Ons het heerlik gebly by Rondebossie Farm Retreat! Die verblyf is pragtig en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. 'n wonderlike gasvrou!

Florence G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence G

Pragtige, skoon kothuis in die hartjie van Magoebaskloof.

Wat 'n oulike kothuisie. Pragtig en skoon met alles wat jy nodig het. Ons het die kaggel vreeslik op 'n koue wintersaand geniet. Met die plaasdiere rondom ons het dit soos 'n plaas gevoel. Dankie vir die beskuit, koffie en melk.

Rebecca H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca H

A relaxing and homely space to get away and enjoy the area's natural beauty.

A lovely farm setting complete with chickens and sheep to greet you in the morning. Great space, comfortably furnished with all you need and a fireplace for the cold days. A very friendly and helpful host made me feel very welcome and safe. Amazing views of the surrounding forests. Will definitely go back again!

Natalie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J

Lovely.

We had a lovely time. The host went out of their way to make sure we were comfortable.

Theunis D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Baie lekker.

Baie skoon, mooi en rustige plekkie.

Anne B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

Lovely stay!

Very comfortable stay in a beautiful location. Quiet and peaceful. Very friendly, responsive and accommodating hosts. Good value for money, and somewhere I would stay again and highly recommend.

Cecilia G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Relaxing, clean, friendly service.

Beautiful room with all the amenities you would need. Very comfortable bed.

Amy S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy S

Dit was 'n vreeslik lekker naweek. Vriendelike mense. Ons het geen klagtes nie.

Baie oulike plek. Ons het dit vreeslik geniet. Dit is baie naby aan alles wat ons wou kyk en doen. Baie oulike plek.

Kevin K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin K

Peaceful, easy to find, enjoyable.

Awesome, peaceful, lovely hiking trails and close to Debengeni Falls.

Geert D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert D

Alhoewel ons verblyf kort was, sal ons dit hartlik aanbeveel.

Ons het lekker gebly in die baie skoon, netjiese en goed toegeruste huisie. Ons is vriendelik ontvang. Pragtige uitsig en 'n rustige omgewing. Van daaruit kan mens allerlei mooi plekke besoek. Geen kritiek, eerder 'n voorstel: vir mense wat eerder stort sou ons graag 'n haak vir die stort teen die muur wou hê en daarmee saam 'n skerm.

Annette N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Die perfekte naweekwegbreek.

Ons het heerlik by Rondebossie Farm Retreat gebly. Dit was gerieflik en baie goed geleë. My dogtertjie was mal oor die honde en plaasdiere. Sal beslis weer teruggaan.

Rondebossie Farm Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het.

Rondebossie Farm Retreat
Maphefo Margaret M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maphefo Margaret M

Peaceful, safe, beatiful home away from home and the serenity of nature.

The host, Mariete is kind and friendly. The house is spacious, cool, clean, and well-equipped with a loadshedding-friendly kitchen with a gas stove and rechargeable lights. I loved the forest with a nearby waterfall. The misty mornings and sunset views are my favourites. The WiFi was an added bonus for my young travel companions. Friendly and playful dogs and cats for pet lovers. How can I forget the goats?

Simone L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L

'n Uitstekende oornagplek. Skoon, netjies.

Beslis 'n goeie oornag plek. Kon laat nag opdaag sonder enige gesukkel en weer vroeg vertrek. Somer net van die pad af. Alles was mooi skoon en netjies. Ons het 'n heerlike nagrus gehad na 'n lang pad.

Nicoliene B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoliene B

Truly wonderful stay. No problems or issues.

We were a group of 4 adults. We thoroughly enjoyed the friendly farm animals (cats and dogs). The staff were polite and friendly. The hostess Mariette was truly welcoming.

Sanmarie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie M

Beautiful retreat.

A place to recharge with gorgeous hikes and scenic drives in the area.

Renier J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J

Lekker naweek wegbreek.

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Verseker waarde vir geld.

Michelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Perfect.

Thank you. Better than expected.

Riaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Heerlik ontspanne blyplek in 'n pragtige omgewing.

Die pragtig opgeknapte plaashuis gee gerieflike akkommodasie met alle geriewe. Neem droë vuurmaakhout saam.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorpweg, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9fca8c3c6ce85094687501216f968ce29429a401b051bbbf33ca4069818d4fcb8551c8362e85a99b1c4de80d59407ca4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Houtbosdorp Road Rondebossie Farm Retreat 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.868601399104 29.99430501522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang