Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondebossie Farm Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorpweg, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rondebossie Farm Retreat is in Magoebaskloof in die Limpopo-streek en bied gerieflike verblyf op 'n pragtige plaas.

Die plaas bied verblyf in 3 eenhede met gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n bad elk. Elke eenheid het 'n kombuis met selfsorggeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Toeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Magoebaskloof is ideaal vir sy pragtige uitsigte en die nabyheid aan die Drakensberge. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk, fietsry, visvang en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Retha-mari P
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en alles wat jy benodig. Ideaal geleë as mens wil gaan stap Magoebas. Baie netjies en alles wat jy benodig. Ideaal geleë as mens wil gaan...
Sien meer
Aug 2024
Florette E
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, goed toegerus, goeie ligging. Ons het heerlik gebly by Rondebossie Farm Retreat! Die verblyf is pragtig en goed toegerus met alles wat ons no...
Sien meer
Aug 2024
Florence G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, skoon kothuis in die hartjie van Magoebaskloof. Wat 'n oulike kothuisie. Pragtig en skoon met alles wat jy nodig het. Ons het die kaggel vre...
Sien meer
Jul 2024
Rebecca H
5.0
A relaxing and homely space to get away and enjoy the area's natural beauty. A lovely farm setting complete with chickens and sheep to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Natalie J
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. We had a lovely time. The host went out of their way to make sure we were comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Houtbosdorpweg, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Rondebossie Farm Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorpweg, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9fca8c3c6ce85094687501216f968ce29429a401b051bbbf33ca4069818d4fcb8551c8362e85a99b1c4de80d59407ca4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Houtbosdorp Road Rondebossie Farm Retreat 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.868601399104 29.99430501522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang