Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondefontein Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Coenrad D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het dit baie geniet, sal dit hoogs aanbeveel. Ons het weereens bitter lekker gebly, die reiwes is netjies en skoon en die eienaars is vriendelik en gasvry. Ons kom al vir jare by die plek en dit voel al soos 'n huis weg van die huis af. Louis se kos is ongelooflik lekker en wie kan nou nee sê vir sagte lamsvleis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
1 nag
5.0
Jan 2025

Awesome. Stunning sunsets, welcoming hosts and clean and comfortable. Awesome. Beautiful spot, welcoming hosts and clean and comfortable. Stunning sunsets out the back of the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik B
1 nag
5.0
Jan 2025

So goed soos jou eie huis weg van die huis af. Alles wat 'n mens nodig het. Plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie! Ons waardeer dit baie!

Chantel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Gerieflik, gesellig en heerlike kos. Wat 'n lekker oornagplek vir die langpad! Dis lekker naby die N1, maar mens hoor glad nie die verkeer nie. Ons is vriendelik ontvang, en hulle gaan uit hul pad uit om ons welkom te laat voel en bederf. Ons het die aandete bestel na aanleiding van die goeie reviews en was glad nie teleurgesteld nie. Aandete is uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie, jou woorde beteken baie vir ons!

Steve D
1 nag
5.0
Jan 2025

Excellent, highly recommend. Conveniently located, beautiful grounds, friendly hosts, super comfortable rooms. I will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Thank you so much!

Lise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing stay. A wonderful stopover after a long, hot journey. Louis was a brilliant host. We recommend having his delicious dinners. Definitely will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Thank you so much! We really appreciate it!

Arno G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Besonder verras met baie oulike plek en lekker chalet en heerlike kos. Baie lekker gebly. Besonderse restaurant met wonderlike kos en kroeg. Baie gawe mense en wonderlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer dit so baie!

Jacques Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Awesome oornag plekkie. Wonderlike plekkie, is wonderlike mense, vriendelik en baie behulpsaam. Aandete was 5 ster, heerlik gerus en lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Gerieflike verblyf naby N1. Soos altyd gerieflik gebly en heerlik geëet. Aandete uit die boonste rakke. Die kinders geniet altyd die swembad en al die diere.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie! So lekker om julle weer hier by ons te hê !

Christo S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Goeie diens en verblyf op die plaas nie ver van die N1 af nie. Ons het baie lekker gebly in eenheid 4 (Dorper). Goeie diens en verblyf op die plaas nie ver van die N1 af nie. Ons dink net die tarief per nag is so R250 per nag hoër as soortgelyke verblyf (met selfs meer/better geriewe). Goeie aandete geniet = 'n bord boerekos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole & Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ea1f4bb24d96448cc30084039130c8518a8c76e6df83b8cfe05909f752ea85ba12cfc4518f00345e85458409f6fde7c3bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang