Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondefontein Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Ds S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

The perfect stop in the Springfontein area. Room was clean and comfortable. Good-sized bathroom with lots of hot water. Food was well served with generous portions. Surrounding farm area was clean and well maintained. The owner was helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anell D
1 nag
5.0
Sep 2024

Omgee met 'n kapelletjie op die perseel wat van liefde getuig. Wat 'n verrassing in die middel van die Vrystaat! So gesellig, hartlik en heerlike aandete en ontbyt! Omgee-mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag
5.0
Sep 2024

Vrede. Geriewe is uitstekend en baie lekker op die plaas. Pragtige plek en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent stay. We really enjoyed our stay. Louis was friendly and went out of his way to accommodate us. The food, atmosphere and facilities were all very good. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie genotvol en kalmerend. Gasvryheid. Rustigheid. Puik spyseniering. Die kaggel. Gesellige verkeer met ander gaste. Die plaasatmosfeer en aktiwiteite. Nabyheid van die veld en die diere. Ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cronje S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Exceptional and extraordinary choice of accommodation. Our stay at Rondefontein Guest Farm was absolutely fantastic in every way! You will not be disappointed when you choose Rondefontein Guest Farm as a stop-over or even accommodation for a few nights. It is an absolute pleasure to stay at this Guest Farm. The units are clean and tidy. The owners are hands-on and you can see that they are living their passion with their hospitality and friendliness. The chef prepares all the meals which they offer at a very acceptable price. He really has a passion for cooking and you will taste that in the dishes he serves. We had a fantastic experience and will definitely visit Rondefontein Guest Farm again. Wow! We wish we could write even more about this amazingly awesome Guest Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

5 out of 5, highly recommend Rondefontein Guest Farm in Springfontein. Very friendly and warm welcome. It's lovely to be able to order a meal and have a drink after a long trip. Plenty of parking space is available for car and trailer. We always fill up at the Engen in Springfontein as it's the cheapest on the highway. So a great midpoint stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absoluut perfek vir oornagstop tussen Gauteng en die Kaap. Ons het weereens heerlik gebly op Rondefontein gasteplaas. Louis is 'n man met vele talente, en sy gasvryheid, rustigheid en hartlikheid en heilsame aandete en ontbyt is voorwaar iets om te beleef. Dis heerlik om op 'n plaas te kan bly wat 'n klipgooi weg is van die N1 oppad Colesberg toe. 'n Mens kan byna nie glo hoeveel ekstras mens het in die kamer/eenheid wat aan mens toegeken word nie. Rondefontein Gasteplaas sal ons telkemale weer besoek as ons tussen Gauteng en die Wes-Kaap reis. Ons beveel hierdie lieflike oornagplek met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike plaaskuier met pragtige troeteldiere wat mens baie welkom laat voel. Heerlike plaasverblyf, vriendelike en behulpsame gasheer/gasvrou. Uitmuntende kommunikasie nadat bespreking bevestig is. Aandete en ontbyt uit die boonste rakke! Die honesty bar is goed toegerus en die verblyf in die kamer het 'n hele paar ekstras wat mens nie noodwendig in alle gastehuise vind nie. Daar is letterlik baie detail gegee aan wat mens dalk mag benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene S
1 nag
5.0
Apr 2024

Delightful. Warm and wonderful hospitality. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Thank you, Helene!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole & Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ea1f4bb24d96448cc30084039130c8518a8c76e6df83b8cfe05909f752ea85ba12cfc4518f00345e85458409f6fde7c3bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang