Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondefontein Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rondefontein Guest Farm is 'n werkende skaap- en beesplaas wat naby Springfontein geleë is.

Dié verblyf bestaan uit 6 chalets wat deur 'n pragtige tuin omring word. Die plaas het 'n swembad langs 'n volledig gelisensieerde kroeg en 'n knus eetkamer met DStv, lugversorging en 'n kaggel, waarin jy tuisgemaakte boerekos met die lekkerste Karroo-lam of 'n stewige Engelse ontbyt teen 'n ekstra koste kan geniet.

Op die plaas geniet die pragtige Suid-Vrystaatse uitsigte, stap, draf, ry fiets of doen 'n bietjie voëlkyk. Die Vrystaatse sonsondergange is iets om te aanskou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elmarie W
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly en heerlik geëet! Heerlik gebly, skoon en netjies!
Nov 2024
Hannelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf naby die N1. Gerieflike verblyf naby die N1. Dit was heerlik om na 'n lang dag op die pad op die stoep te sit en ontspan en die man...
Sien meer
Okt 2024
Ds S
Saam met lewensmaat
5.0
The perfect stop in the Springfontein area. Room was clean and comfortable. Good-sized bathroom with lots of hot water. Food was well s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Anell D
5.0
Omgee met 'n kapelletjie op die perseel wat van liefde getuig. Wat 'n verrassing in die middel van die Vrystaat! So gesellig, hartlik en heerlike aand...
Sien meer
Sep 2024
Jacques S
5.0
Vrede. Geriewe is uitstekend en baie lekker op die plaas. Pragtige plek en vriendelike mense.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole & Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Rondefontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ea1f4bb24d96448cc30084039130c8518a8c76e6df83b8cfe05909f752ea85ba12cfc4518f00345e85458409f6fde7c3bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang