Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondevoux 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Rondevoux 26 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate met 'n uitsig oor die Blouvlagstrand.

Rondevoux 26 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en slaapbank en het ook skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser in. In die eetarea is daar 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense en die sitarea het 'n TV. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n onderdakbalkon met buitemeubels en braaigeriewe lei.

Daar is ondergrondse parkeerplek met afstandbeheertoegang in die gebou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Rondevoux 26
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 654

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rondevoux 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7488b14c2d072ad305a9e5afb475b12a928ba6d946f0e6483e4696042ba3cdcd1a8d14561f4f0925a754b5692ae0c187697a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
6 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.861737994477 30.370806866934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem