Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roode Bloem Farm House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tim & Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir Roode Bloem Farm House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annemie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H

Heerlike rustige omgewing.

Baie aangename verblyf, stil, as jy regtig wil afskakel, regte plek.

Marlie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie M

Baie rustig, netjies en skoon. Baie dankie, Tim!

Ons het ons verblyf baie geniet.

Angelo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo S

Lovely quiet location.

Very neat grand old house. There is a short gravel road which needs to be driven on.

Wynand B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B

Na verwagting.

Dankie, ek het lekker oorgeslaap.

Leonie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Baie goeie oornagplek - netjies, skoon, stil omgewing, kwaliteit beddens.

Roode Bloem is 'n pragtige ou huis, goed toegerus vir selfsorg. Dit was 'n wonderlike oornagplek - netjies, skoon, baie stil omgewing, kwaliteit beddens (goeie matrasse en beddegoed) en goed toegeruste kombuis. Dit het genoeg braaidromme en stoele en sitplek buite sodat die gaste hul eie braai's apart van ander kan hou en rustig sit en ontspan.

Ingrid C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C

Stil en rustige nagrus na 'n moeilike reis.

Baie parkeerplek was belangrik omdat ons 'n 6m treiler getrek het. Die verblyf by Roode Bloem Farm House het dit vir ons gegee.

Esther V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V

Goeie diens en goeie prys, vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Skoon, waarde vir geld, hulpvaardig met 'n probleem wat ek gehad het. Sal persoonlik weer daar oorslaap. Stil, rustig en veilig.

Willem J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Lekker rustig.

Rustige atmosfeer. Stil.

Len E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len E

Rustige plaaskuier.

Gasvrye mense wat mens gul ontvang. Sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Joey S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Rustig. Oornag met 3 klein hondjies en so lekker buite gekuier gedurende load shedding.

Het oornag op pad Tsitsikama toe met my man en dogter. Ons het ook 3 babahondtjies gehad. Hulle het so lekker gespeel op die rustige, mooi grasperk. Baie netjies en skoon. Sal weer daar oornag.

Steve V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V

Heerlik gebly en baie rustige atmosfeer!

Dankie Tim vir 'n great plek!

Caroline S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

A one-night layover.

Quiet, dignified, no worries.

Marius V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Gerieflik, netjies, skoon, ruim.

Pragtige huis, gerieflike kamers met badkamers. Als goed ingerig, kombuis ook! Lieflike vars buitelug, kan braai ook. Sal definitief weer daar oornag!

Sean M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean M

Good overnight spot on our way to De Rust.

Was a lovely spot to spend a night on a road trip.

Marlize S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize S

Geniet die stilte van die Karoo.

Pragtige omgewing. Skoon en netjies met wonderlike fasiliteite. Sal beslis weer daar bly.

Marlene H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene H

Baie lekker gekuier.

Lieflike groot Karoohuis. Martin, ons gasheer, was baie vriendelik en behulpsaam. Ruim kamers met gerieflike beddens. Mooiste sterrehemel. Beveel beslis aan.

Frikkie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B

Goeie ervaring op plaas.

Op reis. Moet oorslaap. Plaas is gerieflik geleë. Ouwêreldse glorie.

Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Die huis is karaktervol en 'n belewenis om in te oornag.

Ek dink die plek moet eerder 'n B&B wees, aangesien die gesamentlike kosmaak nie eintlik in 'n enkel selfhelp-area is nie. Almal gebruik een kombuis. Nie my styl nie, ander mense hou dalk daarvan, maar nie ek nie.

Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Heerlike verblyf in ń pragtige ou woonhuis.

Ontvangs was hartlik en Fortune het baie moeite gedoen om ons alles te wys en tuis te laat voel.

Dries K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K

Eenvoudig briljant!

Eienaar en personeel is mense van die aarde. Dankie! Sal definitief weer daar oornag en volgende keer langer bly!

Evert V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert V

Pragtige plek en goed toegerus.

Vriendelike personeel en alles was gereed met ons aankoms.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Dankie Evert, veilig reis. Tim

Roode Bloem Farm House
Lanel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanel V

Rustig, stil.

Baie geniet. Groot kombuis met alles was nodig is.

Karen W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Beautiful. Tranquil. A bit of paradise.

Very hospitable and a great place to stay.

Esmé G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé G

Rustige atmosfeer, sal definitief langer wou bly.

Rustige atmosfeer, sal definitief langer wou bly.

Chrisna B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B

Vriendelike, gasvrye verblyf met 'n lieflike ligging.

Sien sterre.

Rilien N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rilien N

Baie lekker gebly.

Goeie en praktiese oornag-opsie.

Lani V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lani V

Mooi, rustige omgewing en gawe diens.

Uitstekende waarde vir geld, alles wat ons benodig.

Schalk N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk N

Lekker stil en rustig.

As jy van rustigheid en stilte hou is hierdie die regte plek.

Michelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V

Rustig en vriendelike atmosfeer.

Mooi uitsig en slaapgeriewe was baie goed!

Deon R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Goedkoop, goeie waarde.

Ongelooflike plek, mooi Karoo-plaas met ouwêreldse sjarme.

Cormarie L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cormarie L

Baie vriendelik, pragtig en natuurskoon.

Wonderlike gasvryheid, netjies en skoon, lekker geslaap.

Edward Evomy N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward Evomy N

Oornag plek op pad na Stilbaai.

Ons was baie gasvry ontvang en die plek het 'n heerlike atmosfeer.

Christie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie E

Somerkersfees.

Ons het welkom gevoel, heerlik op 'n ruim stoep gekuier en als was soos beskryf is op die webtuiste.

Teunis J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teunis J

Op pad terug van vakansie.

Oorlê-plek gesoek, baie tevrede.

Gerhard B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Baie vriendelike diens. Gesellige, skoon plek.

Netjies en rustig. Mooi omgewing.

Charmaine V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Die mooiste plek om te rus en fiets te ry!

Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die swembad is lekker om te geniet na 'n lang warm dag se ryery in die motor. Die sterre/hemelruim in die aand is iets besonders om te beleef. Die fiets roete deur Pretorius Kloof bly asemrowend!

Christiaan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S

Goed gelëe, skoon en gasvry.

Was op pad na PE en het oorna verblyf benodig, dus was Roode Bloem my keuse.

Theoff B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theoff B

Gemaklike oornag-verblyf

Gemaklike beddens, stil omgewing en lugversorger.

Lani L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lani L

Baie goed gelee - net in op 'n plaaspaadjie by die hoofpad.

Perfekte oornag plek. Netjiese plaashuis met alles wat nodig is om te oornag. Lekker fietsry roete ook gedoen die oggend voor ons weg is. Pragtige wêreld.

Naomi D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Lekker. Kom gereeld.

Gerieflik. Baie spasie. Hoef nie karavaan af te haak nie.

Coenie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Coenie D

Teleurgesteld.

Ou huis, voldoen net aan die basiese behoeftes. In my opinie nie waarde vir geld.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Hi Coenie, jammar dat ons nie meer as die basiese behoeftes offer nie. Ons sal biekie kop krap en dink aan verdere verbeterings. Dankie. Tim

Roode Bloem Farm House
Phillip P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P

Tipiese Karoo-plaas ondervinding.

Balie lekker verblyf. Puik plaasdam swembad. Skoon en netjies. Veilig. Stil en rustig. Lugverkoeling.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Baie dankie Phillip, ons hoop die vakansie was lekker.

Roode Bloem Farm House
Anne H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Wonderful, comfy farm stay.

Stayed in a large room with private shower and loo. Very comfy beds and clean. Had access to lounge and dining room and kitchen with all utensils, crockery, appliances etc. Bring your food with you or you can take the 15 minute drive into Graaff-Reinet to eat out. We were greeted on arrival by our host and shown the ropes and given his cell number if we needed anything. You can book a tequila tasting on the farm. Lovely, shady stoep to sit on. We had a very comfortable, most pleasant stay over on our way back to Johannesburg.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Thank you so much, Anne. A great 2020 to you all.

Roode Bloem Farm House
Helenus K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helenus K

Heerlike plaaswegbreek.

Pragtige karaktervolle ou plaashuis met hoë plafonne, houtvloere en breë stoep, netjies, skoon, groot kombuis toegerus met alles wat jy nodig het, braaigeriewe met hout (R15), lekker toeganklik naby die hoofpad, maar ver genoeg sodat die verkeer geraas nie pla nie, stil grondpaaie om met jou fiets te ry, baie voëls, vriendelike gasheer, definitief werd om meer as een nag oor te slaap. As jy ‘n ligte slaper is, gaan die krakerige houtvloere jou wel pla wanneer mense in die huis loop.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om weer vir julle te sien.

Roode Bloem Farm House
Mariette S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Pragtige en rustige verblyf.

Vriendelike gasvrye verblyf. Netjies en skoon en net waarna ons gesoek het. Beslis aan te bevele. Sal weer van diens gebruik maak.

Shaun S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Ongelooflik rustig. Ek hoop om binnekort weer daar te oornag!

Tim (die eienaar) het ons trakteer met 'n praatjie (en proetjie) oor die Three Agaves Spirit (Tequila) en die geskiedenis van die plaas. Baie interessant!

Lindeque A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindeque A

Gasvry en baie behulpsaam, goed gerus!

Aangenaam, behulpsaam en gerieflik! Skoon, netjiese verblyf, goeie rusplek.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Dankie, dit was 'n plesier.

Roode Bloem Farm House
Sharon D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Baie aangenaam.

Lekker rustig en veilig, ons het gevind om in Graaf-Reinet dorp te oornag is glad nie lekker nie, want jy word oorval met bedelaars en voel nie veilig nie. Die kamer en badkamer het ons behoeftes ten volle gepas. Baie netjies en skoon. Goeie linne en kussings.Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorslaap in die toekoms.

Mirna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna V

Plaas atmosfeer.

Baie skoon en netjies. Rustige plaas atmosfeer.

Koot P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot P

Gesellige, huislike ervaring. Lekker laataand gekuier om die groot kombuistafel.

Die tuiskoms na Roode Bloem Plaashuis na 'n besige dag en kuier op die dorp was sielsalig. Die stilte is onbeskryflik. Ons was 'n groep van 6 wat 3 kamers beset het. Alhoewel daar ander gaste ook in die huis tuisgegaan het was dit nie ongemaklik. Die reuse, goed toegeruste kombuis kon verskillende partye gelyk akkommodeer. Puik beddegoed, goeie beddens. Ons het nie van die ruim sitkamer gebruik gemaak nie omdat dit 'n rusbank of 2 kort. Die aandkuier, ons saam met ander gaste, in die kombuis en oggendkuier op die groot stoep was baie gesellig.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Baie dankie Morag, ons is bly julle het dit geniet. Die "Stoep Tasting" was 'n reeuse suksess vir die dorp.
Tim

Roode Bloem Farm House
Cynthia H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia H

Lovely spacious house with original features.

We greatly enjoyed our stay at Roode Bloem which was sadly too short! The house is well equipped, clean with comfortable beds and large spacious bedrooms and en-suite bathrooms. Valley of Desolation 20 mins away was also a highlight.

Patrick B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick B

Easy overnight stop.

We arrived late at night and left early and it was not a problem to them at all. Enjoyed the old farm style house with use of the large farm kitchen.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Thank you, Sandy. See you again some time.

Regards,
Tim

Roode Bloem Farm House
Janine M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, gasvry, alles is skoon, beddens slaap lekker, mooi ou plaashuis met mooi uitsig!

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Baie dankie - hoop ons sien julle weer eendag. Tim & Liza

Roode Bloem Farm House
Hans M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

Kamdebo-gasvryheid in die oortreffende trap.

Ons ontvangs en verblyf was presies soos ons sou verwag het — eersteklas. Ons gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om ons tuis, gemaklik en ingerig te laat voel, en hulle het goed daarin geslaag. Ons hou van roetine en patroon, daarom sal ons beslis weer eerste daar navraag doen, sou ons ooit weer slaapplek in die omgewing soek.

Derek F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derek F

Rustige landelike atmosfeer.

Dis 'n ou plaashuis wat onlangs opgeknap is met uitstekende kamers en aangeboude badkamers, van hoogstaande kwaliteit materiaal. Die beddens en linne is splinternuut en kraakvars. Die gemeenskaplike kombuis het alles wat benodig word vir selfsorg, terwyl daar oorgenoeg braaifasiliteite is. Uitstekende huisvesting naby aan Graaff-Reinet wat soveel besienswaardighede het, dit regverdig oorslaap. Ons sal weer benut. Die buitegboue, in aantog na die huis benodig egter aandag aangesien dit die aansig van die fasiliteite negatief beïnvloed. Beveel nogtans sterk aan.

Robert V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Gerieflik.

Mooi ou plaashuis. Rustig, behalwe vir die ander gaste wat nie die konsep van ‘deel’ verstaan nie. Andersins 'n ideale oornagbestemming.

Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Rustige plaaservaring in n asemrowende omgewing

Ideale basis vir omgewing verken. Pragtige ou plaashuis met alles wat nodig is. Heerlik gekuier met ander gaste. Sal tog voorstel dat dam agter huis skoongemaak word vir 'n plaasdamswemervaring.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Dankie Pieter.
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Ja, ons gaan definitief die dam reg maak, dit was 'n baie belangrike faktor in my kinderdae.
Alles van die beste,
Tim

Roode Bloem Farm House
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a685309efe4ec080c84eff29d2b088b386d70b61991a42fff13ddc39c0fdaf64d0684c830845d1b6aedfc82fa5046b6b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R664 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Roode Bloem Farm Middleburg Road (N9) 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.173669102281 24.576120972633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang